Platrand Lodge
Beskrywing
Die Familiekamer het ’n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke, en ’n privaat balkon wat uit kyk oor die wildsplaas. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat die kroeg en restaurant 1 Desember sluit en weer 5 Januarie oopmaak.
- Rook is in alle kamers verbode.
- Aangesien die 'n wildsplaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon (dui asb. met inklok aan of ontbyt genuttig gaan word) beskikbaar. Daar is ook ’n restaurant en kroeg op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke Standaardkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad of stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat die kroeg en restaurant 1 Desember sluit en weer 5 Januarie oopmaak.
- Rook is in alle kamers verbode.
- Aangesien die 'n wildsplaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon (dui asb. met inklok aan of ontbyt genuttig gaan word) beskikbaar. Daar is ook ’n restaurant en kroeg op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke Deluxe-kamer het ’n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens, en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en dubbelwasbakke, en ’n privaat balkon wat uit kyk oor die wildsplaas. Verder is daar lugversorging, tee-en koffiemaakgeriewe en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat die kroeg en restaurant 1 Desember sluit en weer 5 Januarie oopmaak.
- Rook is in alle kamers verbode.
- Aangesien die 'n wildsplaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon (dui asb. met inklok aan of ontbyt genuttig gaan word) beskikbaar. Daar is ook ’n restaurant en kroeg op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wittebrood/Presidential Suite het ’n koningingroote-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, bidet en dubbelwasbakke. Daar is sitplek, ’n eetkamertafel en stoele. Die kamergeriewe sluit verhit-en-eetgeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskas, en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat die kroeg en restaurant 1 Desember sluit en weer 5 Januarie oopmaak.
- Rook is in alle kamers verbode.
- Aangesien die 'n wildsplaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon (dui asb. met inklok aan of ontbyt genuttig gaan word) beskikbaar. Daar is ook ’n restaurant en kroeg op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Bush Cottage is ’n selfsorghuis wat 8 gaste kan akkommodeer en behels 4 slaapkamers, 2 badkamers, ’n toegeruste kombuis en ’n privaat boma in die Afrika-bos. Elke kamer het 2 enkelbeddens en die badkamers het elk ’n bad en ’n stort. Die kombuis het ’n stoof, oond, yskas en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat die kroeg en restaurant 1 Desember sluit en weer 5 Januarie oopmaak.
- Rook is in alle kamers verbode.
- Aangesien die 'n wildsplaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Ontbyt is teen 'n addisionele koste per persoon (dui asb. met inklok aan of ontbyt genuttig gaan word) beskikbaar. Daar is ook ’n restaurant en kroeg op die perseel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 100 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouries Kraal Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang