Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platrand Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflike, pragtige plek. Naby baie besienswaardighede. Die ingang by die hoofpad en die paadjie na die lodge berei jou nie voor vir die ongelooflike plek nie. Dekor is uitstekend beplan. Dit voel asof jy in die lewe van die Victoriaanse instap. Kos is uit die boonste rakke. Jy voel uiters welkom en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg M
1 nag
5.0
Feb 2023

Beste in 'n lang tyd. Ek reis baie vir besigheid en bespreek alle kollegas se verblyf. Platrand is waarlik van die bestes ooit. Baie baie, lekker gekuier, diens baie vriendelik. Sal beslis sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker. Dit was 'n baie lekker kuier. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Ons het lekker geslaap in 'n rustige atmosfeer en sal beslis weer hier tuisgaan. Baie mooi plaas met 'n pragtige uitsig. Ons kamer was egter nie gereed met die aankoms om 14h15 nie, en 'n ander kamer is aan ons toegeken. Die geboue is redelik oud en kort opknapwerk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Richard B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Rustig en lekker. Was net vinnig, maar lekker, geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes H
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2023

Aangename ervaring. Perfek vir 'n oornagstop, maar sal nie meer as een aand daar vertoef nie. Kombuis was 'n teleurstelling.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Veilige oorslaapplek. Platrand is 'n oulike plek, maar meer sorg behoort aan detail gegee te word. Ons bespreking was verkeerd opgeskryf vir een aand i.p.v. die twee wat ons bespreek het. Daar was net een gesighanddoek i.p.v. twee in ons kamer, net een sakkie koffie en een sakkie tee i.p.v. een vir elke persoon. Ons het ook eers vir die tweede aand 'n koekie seep ontvang. Dit blyk asof hierdie klein detail nie opgevolg word nie, maar dit laat 'n mens afgeskeep voel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2023

Redelik teleurgesteld. Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Daar was egter heelwat probleme, grotendeels oor fyner details nie aandag geniet nie. Die badkamerdeur kan nie behoorlik toemaak nie, baie ongemaklik vir 'n gesin. Ons was drie, maar geriewe soos koffiebekers was slegs vir twee. Kitskoffie slegs een sakkie. Water word met gas verhit. Dit werk nie fantasties saam met 'n laevloei-waterbesparingstortkop nie. Jy het twee verstellings, verbrand-warm of yskoud. Niks tussenin nie. Teen daardie stadium vervies jy jouself maklik. Middel van die nag wakker geword en die plek het soos riool geruik. Verdere ondersoek en die toilet het in die badkamer gelek. Wat 'n gemors. Ek is oortuig die dame wat ons bedien het verstaan nie 'n woord Engels nie. 20+ minute gewag vir ons drankies omdat die kelnerin moes help in die kombuis.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Kerry
Platrand Lodge
Good morning Johan Thank you for bringing this to our attention. We always value feedback as it gives us the opportunity to improve our services. I would like to apologize to you and your family and assure you this is not the standard we operate. Upon inspection, it was noted that the "mixer" on your tap in the bathroom had snapped off due to wear and tear this is why the water was either super-hot or cold, our geysers are not gas geysers but Solar geysers, this has been rectified. The toilet's leak has been rectified as well as the door. The shortage of coffee and cups has also been taken up with the head of housekeeping as it should have been set for three people we apologize from our side for this and can assure you it will never happen again. Again I sincerely thank you for bringing this to our attention and we hope to see you again Regards Kerry

Leani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2023

Ons verblyf by Platrand was van die begin af 'n gemors. Van 'n verlore bespreking tot vuil skottelgoed in die kaste. Platrand lodge was ons verblyf opsie vir 'n troue. Ons het ons bespreking gemaak 3 maande voor die troue. Net om 4 weke voor die troue daarvan verwittig te word, dat ons nie ons verblyf keuse kon kry nie, want Platrand het nie ons bespreking gemaak nie, alhoewel ons ons deposito betaal het. Na 'n hewige argument met ontvangs het bestuur eers besluit om ons te probeer help. Bestuur het eers met 'n baie swak voorstel voorendag gekom, ons het duidelik aangedui ons het 3 baie klein kinders en hulle het slegs 2 eenhede geskik vir familie's, dis juis hoekom ons die groot eenheid bespreek het, toe wil hulle ons in aparte kamers sit. Ons het uiteindelik met groot moeite die kleiner familie eenheid gekry met 1 deluxe kamer. Bestuur was wel tegemoedkomend met die kostes van die verblyf. Met die opdaag vir ons naweek was ontvangs redelik vriendelik. Saterdagoggend toe ontdek ons 'n vuil pot en pan in die kas, soos in wie okal eiers gemaak het, helfte van die eiers was nog in die pan. Daar is nie baie opsies vir potte en panne nie, gaan ons na ontvangs en sukkel ons dood om iemand by ontvangs te kry. Uiteindelik iemand by ontvangs gekry en het darem vinnig 'n skoon pot en pan gekry. Die middag toe ontdek ons 'n vrot gemufde kapplank in die kas, leë jelly tots papier en pringle houer onder die beddens (ons eet nie een van die vooraf genoemdes nie). Ons het selfs iemand anders se verlore oorbel onder die bed gekry. Duidelik is die eenheid nie behoorlik skoongemaak voor ons aankoms nie. Al dui 'n mens aan jy wil nie gepla word nie, het personeel sommer net in die kamer ingekom en ingegaan wanneer ons nie daar was nie. Selfs die yskas is afgesit. Twee van die stoele op die stoep is gehawend en kon 'n mens vir veiligheidsredes nie op sit nie. Hulle het wel 'n generator beskikbaar vir loadshedding en 'n lieflike uitsig van die stoep af.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Kerry
Platrand Lodge
Good morning Leani, Thank you for your valuable feedback, I apologise on behalf of Platrand Lodge and ensure you this is not at all how we handle our clients, I will be following up with the departments in question and get this matter resolved. Once again thank you for bringing this to our attention. I would however like to state that your booking for the "cottage" never appeared in our calendar at all, this is why the bride called as she had heard that you had booked the cottage and she needed to confirm as according to the groomsman had booked it. Somewhere something did go wrong I really do apologise from Platrand lodge. Once again thank you for your support and we really hope to see you again soon and show you just how much we value our clients. Kindest regards, Kerry

Melinda B
1 nag
5.0
Des 2021

Professioneel en rustig. Vreeslik lekker geslaap. Baie professioneel en behulpsaam. Sal enige tyd weer by julle bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerry
Platrand Lodge
Thank you so much for our review. we look forward to hosting you again soon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 221
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 221
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouries Kraal Plaas, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c683dae1e62d5b99484b80a82ea451adf38d8f0f26e25d8cff74dafa1bb17223ff19324a9e12a7f0485002abd3ecf4807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 221 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 Fouries Kraal Farm Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.592827 29.765369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang