Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plattekloof Premium Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 302 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plattekloof Premium Lodge is in Kaapstad se luukse en stil noordelike voorstad Plattekloof geleë, gerieflik naby die N1-hoofweg en ander hoofpaaie. Panorama Hospitaal is net 1 km weg, om naby 'n geliefde in hospitaalsorg te wees.

Plattekloof Premium Lodge beskik oor 7 kamers wat altesaam 14 gaste kan akkommodeer wat deel. Al die kamers het gemaklike beddens, lugversorging, 'n en suite-badkamer en WiFi.

Die omliggende area het die beste uitsigte oor Tafelberg en Bloubergstrand. Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville-wynvallei, Grand West Casino en ander wêreldbekende besienswaardighede in.

Plattekloof Lodge is jaarliks vanaf 25 Desember tot 1 Januarie gesluit en gedurende hierdie tyd sal geen dienste beskikbaar wees nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Elsa V
5.0
Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Ek het heerlik gebly. Die hartlike ontvangs deur die gasheer was verblydend. Die kamer is gerieflik en netjies, ...
Sien meer
Aug 2024
Anton D
Saam met lewensmaat
5.0
Die lodge is super skoon en baie gerieflik. Baie lekker gebly ons huis weg van die huis af.
Jul 2024
Sune P
Saam met lewensmaat
5.0
Diens is altyd puik. Sien sterre.
Mrt 2024
Anneke N
5.0
Baie sentraal en netjies. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Ontbyt uit die boeke.
Mrt 2024
Anton D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik naby alles en stil. Pragtige lodge met baie netjiese kamers. Goed toegerus. Belangrikste vir ons is super skoon en almal baie vriendelik. Hee...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plattekloof Premium Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 302
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 302
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810647b85e700a51d7e492fec0580e1f9999294c9acb2a1c990b3334dbdd94ed8eda8c5e3c3c7d1aac87b13f70af7872ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 302 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 5 Buchu Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8727421 18.5811241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang