Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plattekloof Premium Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 302 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Plattekloof Premium Lodge in die spoggerige en rustige Plattekloof, gerieflik naby die N1 en ander hoofpaaie. Die lodge is ook ideaal vir iemand wat naby 'n geliefde in die hospitaal moet wees, aangesien ons net 1 km vanaf Panorama Hospitaal is.

Plattekloof Premium Lodge beskik oor 7 kamers met slaapplek vir 14 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, lugversorging, 'n en suite-badkamer en WiFi.

Die area spog met die beste uitsig op Tafelberg en oor Bloubergstrand. Besienswaardighede in die area sluit die Durbanville Wynlandgoedere, Grand West Casino en ander wêreldbekende besienswaardighede in.

Plattekloof Lodge is jaarliks gesluit vanaf 25 Desember tot 1 Januarie en gedurende hierdie tyd sal daar geen dienste beskikbaar wees nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Elsa V
5.0
Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Ek het heerlik gebly. Die hartlike ontvangs deur die gasheer was verblydend. Die kamer is gerieflik en netjies, ...
Sien meer
Aug 2024
Anton D
Saam met lewensmaat
5.0
Die lodge is super skoon en baie gerieflik. Baie lekker gebly ons huis weg van die huis af.
Jul 2024
Sune P
Saam met lewensmaat
5.0
Diens is altyd puik. Sien sterre.
Mrt 2024
Anneke N
5.0
Baie sentraal en netjies. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Ontbyt uit die boeke.
Mrt 2024
Anton D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik naby alles en stil. Pragtige lodge met baie netjiese kamers. Goed toegerus. Belangrikste vir ons is super skoon en almal baie vriendelik. Hee...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plattekloof Premium Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 302
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 302
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buchu-keeromstraat 5, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810647b85e700a51d7e492fec0580e1f9999294c9acb2a1c990b3334dbdd94ed8eda8c5e3c3c7d1aac87b13f70af7872ba18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 302 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 5 Buchu Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8727421 18.5811241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang