Platteland Clarens Huis
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 760 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Platteland Clarens Huis is een van drie selfsorg-eenhede wat op 'n uitstekende ligging in Clarens geleë is, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat provinsie.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed ingerig is. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en Nespresso-koffiemasjien.
Gaste kan ontspan en braai op die groot patio. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis is stapafstand van al die hoofwinkels en restaurante van Clarens af en is langs een van die bekende staproetes geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Platteland Clarens Huis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat