Platteland Cottage Clarens
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Platteland Cottage is een van drie eenhede en is in 'n puik ligging in Clarens geleë, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat provinsie.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop is daar 'n kindergrootte slaapbank wat geskik is vir 1 kind.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea wat met 'n gemaklike rusbank en TV ingerig is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis is stapafstand van al die hoofwinkels en restaurante van Clarens af en is langs een van die bekende staproetes geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Platteland Cottage Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang