Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platteland Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Laurike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Platteland Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leslie G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie G

A pleasant surprise in Jan Kempdorp.

Lovely cottage - photo doesn't do it justice.

Christo P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Volledig toegerus en netjies.

Baie rustige omgewing. Vriendelike ontvangs.

Alten O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alten O

Lekker rustig, netjies, alles wat jy kon dink, was in plek, die moeite werd.

Ons het regtig lekker gebly. Die eenhede is baie netjies, daar skort niks. Die gasvrou was nie teenwoordig nie, maar dit het absoluut nie die situasie verander nie. Sy was gereeld in kontak met ons, en haar reëlings was uitstekend. Net die rustigheid weg van geraas was al klaar 'n bonus.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Alten.
Volgende keer is ek self daar.

Platteland Gastehuis
Yuri G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yuri G

It was a place for the night. Warm and clean but that's about it.

The unit was clean and neat, and I can't fault the place for that. We never saw the owners. There was a fault with the bathroom basin which dripped the whole time (not a pleasant noise), and a container had just been put underneath it to catch the water. I'm pretty sure this has been like this for a while. The pressure pump was right outside the bathroom window, and it was also very noisy. We had to turn it off to get some sleep and put it back on to get water pressure. Small faults, easily fixable. There is no undercover parking and we weren't happy about the lack of security.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Hi Yuri,
Thank you for your feedback. I've been struggling for the past two weeks to get a plumber in our little town and the problem is finally fixed.

Platteland Gastehuis
Deon B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Lekker gerieflik en skoon, rustige 'plaas'-atmosfeer.

Die gastehuisie is baie skoon en netjies, alles wat jy nodig het, naby aan die middedorp maar toe ook lekker 'buite' die dorp. Hou van die plaas-atmosfeer!

Cathy V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Clean, comfortable and friendly service.

On arrival the owner greeted us with a welcome drink. The place was clean. Every morning our room was cleaned. We really enjoyed our stay.

Sakkie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie P

Ek was baie tevrede.

Die omgewing en kamers is pragtig. Lekker huislike atmosfeer.

Johan L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Uitstekend. Vriendelike mense, die kamer is prakties en baie skoon en netjies.

Die onverwagse welkomdrankie het ons baie geniet.

Riana W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W

Skoon en vars. Goed toegerus.

‘n Baie rustige verblyf. Pluspunt: die kamer is absoluut skoon en alles kraakvars!

Teresa C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C

A lovely room to break a cross country trip.

Platteland Gastehuis offered a wonderful overnight stay. The room is beautifully decorated, very clean, private and quiet and well equipped. The hosts are lovely. Well worth the stay to rest and recuperate on a long trip.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige kamer om gedurende 'n lang reis te rus.

Platteland Gastehuis bied wonderlike oornagverblyf. Die kamer is pragtig versier, baie skoon, privaat en stil en goed toegerus. Die gashere is lieflik. Die moeite werd om te rus en te herstel op 'n lang reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Really appreciate your positive feedback. Thank you so much

Platteland Gastehuis
Stephan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Baie lekker gebly, dankie vir die gasvryheid.

Gasvry, pragtige netjiese kamers, baie lekker aandete. Heerlik geslaap. Sal dit definitief aanbeveel.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer

Platteland Gastehuis
Gerrie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Uitstekend.

Lieflike stylvol-ingerigte kamer met alles wat nodig is vir 'n stil gesellige oornag-stop.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Gerrie,

Jul positiewe terugvoer maak my besigheid die moeite werd!

Platteland Gastehuis
Maryka E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryka E

Rustig.

Baie lekker gebly - net te laat daar aangekom om dit werklik te geniet. Ongelukkig was ons hout op en kon dus nie 'n vuurtjie maak nie. Die woonstelletjie is keurig ingerig met fyn afronding. Die warm lig in die badkamer was heerlik op 'n koue wintersoggend.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Maryka. Eks so jammer ons het nie geweet dat jul wou hout hè nie.

Platteland Gastehuis
Arthur S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S

Rustig en gemaklik.

Die gastehuis is een kant en werklik in die "platteland" en baie geskik as 'n oornagfasiliteit. Die watervoëls wat laatmiddag oorgevlieg het was besonders gewees. Sou net graag 'n enkelplaatstofie daar wou gesien het sodat ons ons eie perkoleerkoffie kon gemaak het.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Arthur.Julle was sulke vriendelike gaste.Ons het n stofie wat ons uithaal vir gaste op aanvraag.Dis jammer jul het nie geweet nie.

Platteland Gastehuis
Diederik D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik D

Ongelooflik rustige plekkie waar jy jou eie ding op jou eie tyd kan doen.

Wat 'n ongelooflike lekker plekkie. Ek en 'n kollega het die twee kamers geboek, gebraai en gekuier tot vroeg oggend. Die kamers is eenkant geleë, laat jou gemaklik voel om jou eie ding te doen. Gasvryheid was fantasties!

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Dirk. Lekker om sulke gaste te ontvang.

Platteland Gastehuis
Estha T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estha T

Aangename verrassing.

Dit was 'n heerlike oornagverblyf, aandag aan klein dingetjies maak die gastehuis spesiaal. Baie dankie Laurike dat jy ons vroeër ontvang het.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dit is lekker om te hoor.

Platteland Gastehuis
Rozanne V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V

So mooi en lekker gastehuis - dankie!

Dis rêrig sulke mooi kamers - kreatief en stylvol, met 'n heerlike ontspanne atmosfeer net buite die dorp en vriendelike mense (en honde) wat jou verwelkom. Baie dankie vir die lekker verblyf!

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Rozanne.
Dis so lekker om te hoor. Ons geniet regtig wat ons doen.

Platteland Gastehuis
Pedrie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedrie V

Fantasties.

Rustige omgewing om lekker te ontspan en te rus na 'n dag se harde werk. Net 'n groter tafel en stoel om by te sit en werk met 'n skootrekenaar, asseblief. Aandag aan die klein dingetjies word gegee. Daar is alles wat jy nodig het en alles werk 100%. Genoeg spasie wat goed benut word en alles is skoon en netjies. Volgende keer gaan ek beslis vroeër daar opdaag om in die swemdam te kan afkoel. 'n Goeie eetplek is net om die draai by die gholfbaan. Ek het baie lekker gebly.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Petri.
Ons waardeer vriendelike gaste soos jy.
Hopenlik kan ons spoedig iets doen aan 'n beter tafel vir n skootrekenaar.Dankie vir die wenk.
Plattelandgroete,
Laurike

Platteland Gastehuis
Nolte S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolte S

Ek sal geen ander plek in Jan Kempdorp eers probeer nie.

Dit is hoe ek 'n nag met 'n sakereis wil spandeer. Rustig op my eie om af te skakel van die dag se gewoel en werskaf.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie!Dis lekker om te hoor.Altyd lekker om maklike, tevrede gaste te ontvang

Platteland Gastehuis
Willie C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Ideale oornagplek in Jan Kempdorp.

Alles wat mens nodig het: goeie bed, platskerm-televisie met honderde DSTV-kanale, eie braaiplekkie, iets tussen 'n swembad en 'n plaasdam (swemhanddoeke word verskaf). Netjies en skoon. Baie billik geprys.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie!
Dis SO lekker om hoor.Gaste soos julle maak dit die moeite werd vir my

Platteland Gastehuis
Velka L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velka L

Heerlik!

Baie lekker gebly. Kamer was baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike diens. Sal beslis weer gaan!

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Velka!

Platteland Gastehuis
Tinki M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinki M

Ongelooflike mooi plek. Baie goeie diens!

Sal die plek definitief aanbeveel. Dis so mooi en rustig en die eienaars was vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dit onvergeetlik te maak.

Platteland Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Tinki!Mense soos jy maak dit die moeite werd vir ons.

Platteland Gastehuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landehuis 1135, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOGUzOWNhLTY5OTAtNGRhMS05YThmLTIwNzgwNzAxMTc0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Landehuis 1135 Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.914870563219 24.852737188339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang