Platteland Gastehuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landehuis 1135, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Platteland Gastehuis is 'n klein, maar luukse en gerieflike gastehuis in die Jan Kempdorp-omgewing. Platteland Gastehuis is die ideale oornagplek vir diegene wat na die Kaap of Gauteng reis, of dit nou vir vakansie of besigheid is.
Die gastehuis bied tans 2 dubbelkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer, DStv, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe het. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en elke kamer het 'n mooi uitsig.
DIe gastehuis se pragtige tuin is die perfekte plek om 'n boek te lees. Vir diegene wat hou van verken, is daar 'n nabygeleë gholflandgoed en Hartswater Wynkelder om te besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Laurike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Landehuis 1135, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Gaste dink Platteland Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jan Kempdorp Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landehuis 1135, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang