Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Playa Del Mar 12

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 8 resensies vir Playa Del Mar 12
Netheid
3.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Allen C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen C

Baie lekker en rustig.

Aircon remote het nie gewerk nie, kon aircon nie gebruik nie.

Playa Del Mar 12 se terugvoer

Baie dankie vir die review, ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly. Aircon was aangeskakel gewees toe ons ingegaan het nadat julle uit is en sit ook aan en af by die muurprop ook. Partykeer veroorsaak load shedding dat remote nie altyd werk nie. Ons sal wel daarna laat kyk.

Playa Del Mar 12
Alicia M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia M

It's well located with stores in close proximity for convienence.

I'm still waiting for the breakage fee to be paid back. It's been two weeks after checking out.

Playa Del Mar 12 se terugvoer

Thank you for the review. We have not yet received your banking details as per the confirmation email to you.

Playa Del Mar 12
Jacques M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques M

Baie goeie ligging.

Dis ’n baie goeie ligging, maar te klein vir 6.

Thabile M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thabile M

The location of the premises was perfect but the unit itself was not nice at all.

We had a beautiful sea view and we enjoyed breakfast and supper at the balcony. Though I must say the hygiene of the unit was poor, the tiles were a bit sticky to walk bare footed, there was an unpleasant smell in the kitchen that smelled a bit like poo. Outdoor chairs were used in the sitting room instead of comfortable couches. There was no effort at all towards making the bedroom nice and comfortable, very old looking bedding was used. Basically the whole interior of the unit is old fashioned and doesn't have that exciting holiday spirit. Margate is awesome, I just wish we had booked a different unit.

Rudolph N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph N

Die huisie is klein, maar die welkom groot.

Lekker ontspan met pragtige see-uitsig!

Anne-marie A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anne-marie A

Uiters teleurstellend! Eenheid kort werklik aandag!

Die eenheid is vuil en sal dit ook glad nie aanbeveel oor die volgende redes: Gebreekte ruit in hoofslaapkamer wat enige oomblik kan uitval. Dis regtig gevaarlik! Die stoof is vuil en die oond staan los in die raamwerk/kas. Die yskas het nie gewerk, op die 24ste moes ons as gesin aanpas by herstelmaatskappy met geen opvolg van die Agent. Die stortkop is stukkend en die water spuit oral behalwe in die stort. Gebreekte porseleinseepbakkie in die stort met baie skerp kante. Slaapkamer se kragpunt werk nie moes hare blaas in die kombuis. Los, lewendige drade in die slaapkamer. Meubels kort regtig aandag. Ons het 'n 2 jarige seuntjie en dit was veiliger buite vir hom as binne in die eenheid. Na maande van uitsien na ons vakansie was die akkommodasie regtig 'n teleurstelling.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marius E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius E

Verblyf was ietwat teleurstellend.

Woonstel kort dringend onderhoud. Dit was vuil en verwaarloos maar ek sal dit tog weer gebruik. Parkeer-garage se ingang moet egaliger wees, my motor se voorste "fender" het konstant geskraap.

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat, Playa Del Mar 12, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf06d3779848b3c5072aa5babb0edaf02261a5cd5d6d6dcea828068b1967d4614d37e9f634c227a4cef7096fdf141200395b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 Collison Street Playa Del Mar 12 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.853492379949 30.381356872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang