Playa Del Mar 12
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 131
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Allen C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Playa Del Mar 12 se terugvoer
Baie dankie vir die review, ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly. Aircon was aangeskakel gewees toe ons ingegaan het nadat julle uit is en sit ook aan en af by die muurprop ook. Partykeer veroorsaak load shedding dat remote nie altyd werk nie. Ons sal wel daarna laat kyk.
Alicia M - Jul 2022
Algehele gradering
It's well located with stores in close proximity for convienence.
Playa Del Mar 12 se terugvoer
Thank you for the review. We have not yet received your banking details as per the confirmation email to you.
Jacques M - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Thabile M - Jan 2020
Algehele gradering
The location of the premises was perfect but the unit itself was not nice at all.
Lees meerRudolph N - Sep 2019
Algehele gradering
Die huisie is klein, maar die welkom groot.
Anne-marie A - Des 2018
Algehele gradering
Uiters teleurstellend! Eenheid kort werklik aandag!
Lees meerAnonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Marius E - Des 2016
Algehele gradering
Verblyf was ietwat teleurstellend.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collisonstraat, Playa Del Mar 12, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang