Playa Del Mar 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Playa Del Mar 1 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Manaba Beach aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n versameling van goue strande, strandmere, rostagtige strandjies, grashellings, die warm water van die Indiese Oseaan, ewigdurende sonskyn, subtropiese woude en plategroei wat besoekers lok, veral tydens die feesseisoen.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste, 4 volwasssenes en 1 kind, en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n alkoof wat 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 5 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Daar is plafonwaaiers in die hoofslaapkamer, sitarea, kombuis en op die stoep. Die lugversorging is in die sitarea en hoofslaapkamer werk op koopkrag vir die gas se eie rekening.
Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die oseaan.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks en daar is 'n aangewese enkelmotorhuis vir 1 voertuig. Ekstra gasteparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 690
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Playa Del Mar 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collisonstraat 14, Playa Del Mar 1, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang