Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Playa Del Mar No. 7

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Playa Del Mar No. 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

'n Juweel met uitstekende gasvryheid.

Na 12 ure op die pad a.g.v. die sneeu het ons baie moeg by ons bestemming gekom. Die eienaar het kort-kort op die pad met ons op gevolg of ons veilig was. Sluit die deur oop en dit is 'n home away from home. Skoon en netjies, mooiste uitsig. Dit voel of die branders op jou breek so naby is jy aan die rotse. Baie stil omgewing.

Playa Del Mar No. 7 se terugvoer

Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom. Dankie vir julle ondersteuning.

Playa Del Mar No. 7
Hermann F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann F

'n Netjiese sakpas eenheid sentraal geleë in 'n stil woonbuurt.

Ons het lekker gebly. Eenheid is netjies en gerieflik vir 'n sakpas prys. Volledig toegerus. Eienaar het in kontak gebly om enige probleme, indien daar was, te hanteer. Breekskade deposito is terugbetaal sonder enige probleme.

Playa Del Mar No. 7 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kuier volgende keer langer!

Playa Del Mar no.7

Playa Del Mar No. 7
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collison-straat 34, Playa del Mar No. 7, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96292e5dce74b4345ec503d664891dcb456f3f72ea927ee6f0a25f3484fd6cc18c8baf388e7594da89820f5c87f3a643f520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 34 Collison Street Playa del Mar No. 7 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.853673546302 30.381613522768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang