Playa Del Mar No. 7
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Michelle V - Sep 2024
Algehele gradering
'n Juweel met uitstekende gasvryheid.
Playa Del Mar No. 7 se terugvoer
Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom. Dankie vir julle ondersteuning.
Hermann F - Aug 2024
Algehele gradering
'n Netjiese sakpas eenheid sentraal geleë in 'n stil woonbuurt.
Playa Del Mar No. 7 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kuier volgende keer langer!
Playa Del Mar no.7
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collison-straat 34, Playa del Mar No. 7, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang