Playa Del Mar No. 7
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collison-straat 34, Playa del Mar No. 7, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Playa Del Mar No. 7 is 'n lieflike woonstel in Uvongo en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n 180 grade-see-uitsig vanaf die balkon. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir familie en vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is daar 2 slaapbanke wat snags oopgevou word en slaapplek bied aan 2 kinders. Daar is ook 2 ekstra enkelbedmatrasse wat gebruik kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met braaigeriewe.
Daar is gratis WiFi. Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis en 'n oop parkeerplek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Collison-straat 34, Playa del Mar No. 7, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Playa Del Mar No. 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Collison-straat 34, Playa del Mar No. 7, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang