Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pleasant Waters Lodge & Conference Venue

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Liau K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Very short. Nothing to complain about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2019

Alhoewel die strande nie so naby is nie is die swembad 'n groot pluspunt by die oord. Baie lekker en stil area, naby winkelsentrums. Pleasant Waters kan miskien net let om moontlik relings by die trappe op te sit. My ouers is beide bejaard en loop moeilik by die trappe. Daar is net die een stel van so 2 of 3 trappe na die groot chalet, maar 'n reling sal handig wees. Beide storte in die groot chalet is ook bietjie moeilik vir bejaardes om in en uit te klim omdat daar trappies na die storte is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda O
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2019

Bietjie teleurgesteld. Ons het besluit om 2 dae vroeër terug te kom. Met aankoms was die breekware so vuil ons moes alles eers was voor ons dit kon gebruik, die eier het nog op die borde gesit. Op kersdag het 'n bussie vol mense opgedaag as kuiergaste vir een van die paartjies wat ingeboek was as dagbesoekers. Hulle het gedrink tot na 12 die aand, ons kon omtrent nie slaap van die geraas nie. Niemand het hul stil gemaak nie. Daar was ook 'n groot groep werkende mense wat hulle wasgoed en onderklere oral op die bankies en stoele opgehang het, wat dit so ongemaklik gemaak het om daar te sit, hulle het elke aand erg gedrink en hulle musiek kliphard gespeel. Ek sal nie weer na hulle toe gaan nie en ook nie aanbeveel nie. Ons het juis op hulle besluit omrede hul reëls streng was, maar dit was slegs op papier. Ons het ontuis gevoel en besluit om eerder te ry en ander verblyf te soek.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
David
Pleasant Waters Lodge & Conference Venue
Good day Jolanda, I am truly sorry to learn of your disappointment. Unfortunately in all my marketing, I promote my establishment as " BUDGET ACCOMMODATION IDEAL FOR GROUPS OR BUSINESS WITH WORK COMMITMENTS IN SOUTH DURBAN". 90% of my business are persons working in the area or those that have stayed while working and choose to come down for a break. Unfortunately, it was festive season and a certain amount of drinking will happen on occasion. It is very difficult to control and can be a sensitive area to manage. My business is in a residential area and none of my neighbours nor other guests complained. With regards to dirty cutlery, I will address this with my staff. That is totally unacceptable. My business is mostly fully booked so I must be doing something right. This is one of a few really negative feedback I have ever received! I do also appreciate you had a problem from the outset....where you queried the accommodation provided. I referred you to the website which you had used to initiate the booking; with pictures and copy that is truly reflective of the accommodation, you booked. I will be relooking at my marketing to ensure there is no misunderstanding regarding the focus of my business and selectively remove/ change my listing accordingly. I am happy to reimburse you for 2 nights as the rooms we rebooked to a shipping company who had commitments on a vessel that arrived.

Ntombi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Great establishment! I would come back any time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Pleasant Waters Lodge & Conference Venue
Thank you, much appreciated.

Andiswa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2018

Great place with friendly owners and staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
David
Pleasant Waters Lodge & Conference Venue
Much appreciated.

Emile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2018

Baie lekker, net te kort. Perfekte plek vir n vinnige wegbreek om te ontspan by die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
Pleasant Waters Lodge & Conference Venue
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moss-weg 83, Ocean View, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8962e6c831113677587bc97bfc4723d84b94f5a8f4293fa2c2a6a87286079349c95ad181b0dbe5161ddeed245485cc8163b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 83 Moss Road Ocean View 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.915014 31.020028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang