Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plek in die Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Predikantsbank, Infanta, 7281, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plek in die Park is 'n bekoorlike huis in Infanta en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 'n enkelbed ingerig is. Nog 2 enkelbeddens kan in die gemeenskaplike area gevind word. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea sluit 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Die huis loop uit op 'n ruim tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Predikantsbank, Infanta, 7281, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plek in die Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Predikantsbank, Infanta, 7281, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a1caf2bb51592174469cccb8dfe8f845ce47cfb534c333fc0b57b9884a314bbf8e07f7a494890d69d1d3299424869a82e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Predikantsbank Infanta 7281 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.419873826614 20.849511045794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang