Plek Vanni Visarend
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Anna Marie B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Friedrich R - Mei 2022
Algehele gradering
Restaurant se etes baie lekker en pryse billik. Goed geleë langs Vaalrivier, maar geen uitsig vanaf woongedeelte.
Elsabe C - Jan 2022
Algehele gradering
Gastehuis kompeteer met restaurant.
Lees meerEulali J - Jan 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Emri G - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik en mooi kamer, pragtige uitsig onder met rustigheid wat hang, lekker geslaap en tuis gevoel.
Renette L - Feb 2021
Algehele gradering
Lodge langs die Vaalrivier.
Johan O - Des 2021
Algehele gradering
Verblyf is te klein.
Sanet L - Jul 2021
Algehele gradering
Ligging is goed.
Keith V - Des 2021
Algehele gradering
Stayover in Bloemhof to spend Christmas with family.
Lees meerChris K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon, almal baie vriendelik en behulpsaam
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Hi daar. Dit is so ja en daarom verduidelik ons altyd dat die eenheid bedoen is vir 'n gesin met kinders en nie vir net volwassenes nie. Die kinders moet ook verkieslik minderjarig wees aangesien ons hulle naby die ouers hou. Lekker dag
Joan N - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Madeleine P - Mrt 2020
Algehele gradering
The place was clean and the staff were friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek was skoon en die personeel was vriendelik.
Meer eetgerei en breekware sou welkom wees, aangesien daar net 4 van alles is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Derek F - Apr 2019
Algehele gradering
Comfortable, great restaurant, perfect overnight stay.
Johannes D - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie uitsig op die rivier, baie vriendelike personeel en uitstekende diens!
Hetty G - Aug 2019
Algehele gradering
Basies, goedkoop mengelmoes van beddegoed, ens.
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Geagte Hetty,
U het ten eerste nie u werklike behoefte deurgegee toe u bespreek het nie. U het kamer 8, die honeymoonsuite, bespreek. By aankoms het ons besef hierdie eenheid is totaal ontoeganklik vir u, waarna ons u opgegradeer het na die duurste eenheid in die lodge ten einde u basiese behoefte te akkommodeer. Die beddegoed word aangekoop by 'n maatskappy wat spesialiseer in hotel linne. My meubelment is ten duurste aangekoop, maar kan ongelukkig nie alle gaste se behoefte bevredig nie.
Ons sou graag u misnoë wou aanspreek terwyl u nog by ons vertoef het, maar die indruk was geskep dat ons diens en bystand bevredigend was. Dit is jammer as u reis en verblyf nie na wense was nie.
Die uwe
Bestuur
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Theresa S - Sep 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en behulpsaamheid.
Mev Jo G - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig op die Vaalrivier.
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Ons hoop ons sien u gou weer. Bestuur
Derek F - Mrt 2018
Algehele gradering
Cosy, comfortable and on the banks of the river.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Nerine R - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig langs die rivier. Gawe personeel en kos was heerlik.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Amanda J D - Jun 2017
Algehele gradering
Die eienaars en werknemers se gasvryheid, behulpsaamheid en diens, is regtig een vir die boeke. Ons kon nie vir beter gevra het nie.
Lees meerRuan E - Mei 2016
Algehele gradering
Baie tevrede.
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Ek is bly jy het dit geniet. Margaret
Dawie S - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens, behulpsaam!
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Dit was lekker om jul hier by ons te hê - hoop ons sien sommer gou weer. Margaret
Sarel E - Mei 2016
Algehele gradering
Ek was tevrede.
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Dankie vir die terugvoer
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Monica F - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Susan D - Jun 2015
Algehele gradering
Oulike mense met 'n oulike plek!
Pieter L - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Frik J - Mei 2015
Algehele gradering
Bevredigend en het dit geniet.
Dee J - Mei 2015
Algehele gradering
Fair, not recommended for the elderly.
Andrew F - Feb 2015
Algehele gradering
Baie teleurstellend gewees, sal nie weer daar bly nie.
Berna P - Des 2015
Algehele gradering
Die kamers was glad nie indrukwekkend nie.
Plek Vanni Visarend se terugvoer
Dit is jammer jy het ons nie onmiddelik geroep en 'n klagte geloods nie, maar ons neem kennis dat elke kliënt se smaak verskil. Net die vorige terugvoering wat ons ontvang het was so gunstig die gaste was baie gelukkig met die kamer en die dekor.
Groete en vrede vir 2016,
Margaret
Linda L - Jan 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Susanna V - Jan 2015
Algehele gradering
Dit het gevoel soos agterplaas-verblyf.
Pieter V - Des 2014
Algehele gradering
Fantastiese mense in Bloemhof!
Liezel S - Aug 2014
Algehele gradering
Die personeel was uiters vriendelik en gasvry.
At V - Apr 2014
Algehele gradering
Interessante plek, lekker kos en wonderlike uitsig oor rivier.
Andries D - Okt 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Irene Forbes F - Jan 2014
Algehele gradering
Baie mooi en prys redelik - personeel sal baat by opleiding in kliëntediens.
Gideon B - Mei 2013
Algehele gradering
Heerlik
Con M - Sep 2013
Algehele gradering
Lekker gebly!
Johan L - Mrt 2012
Algehele gradering
BAIE LEKE PLEK
Belinda D - Feb 2012
Algehele gradering
Stunning.
Leonie J - Nov 2012
Algehele gradering
Great and a pleasant stay
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang