Plek Vanni Visarend
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Plek Vanni Visarend is op die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof geleë.
Verblyf word in Kamer 8 en Kamer 10 aangebied. Kamer 8 is 'n romantiese wittebrood-suite met 'n dubbelbed en 'n spabad. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview in.
Kamer 10 bied selfsorgverblyf met 4 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is, sowel as 'n TV met Openview.
Daar is 'n restaurant op die perseel wat tot 250 mense kan akkommodeer. Ontbyt, middagete en aandete word bedien. Daar is 'n oop kroeg op die dek van die restaurant waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle uitkyk oor die water en die sonsondergang geniet.
Daar is 'n swembad en 'n pragtige area waar jy jou visvangvaardighede op die proef kan stel. Jy het ook gebruik van ons kajak, en dit is geskik vir 2 persone, en kan gebruik word om op die rivier te roei.
Vir die kinders het ons 'n speelpark met 2 trampoliens waar hulle kan kerjakker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Plek Vanni Visarend het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoek 12, Bloemhof, 2660, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang