Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Plekkie by die See

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Matthew M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, safe, relaxed. Amazing getaway place for a holiday. The room had all the amenities you would need. The bathroom is neat and well designed. I will definitely be coming back to Stilbaai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik, lekker weer en ontspannend. Dit was 'n ongelooflike lekker plekkie om in te bly, al die mense is vriendelik, minder as 5 min se loop dan is jy op die strand. Stilbaai self is mooi en skoon en so baie om te gaan doen en sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Ons is so bly om te hoor dat jy jou tyd by Plekkie by die See geniet het! Jy is enigetyd welkom om weer te kom ontspan.

Debri-lee D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Plekkie by die see is 'n stukkie hemel op aarde. Fantastiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons hoop om jou gou weer te sien.

Frankie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ans en Roy is sout van die aarde mense wat ons baie vriendelik ontvang het! Ons het baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie netjies. Inklok was maklik. Ons beveel 'n kuier daar beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Baie dankie vir jou mooi resensie, Frankie! Ons is baie bly om te hoor dat julle jul kuier geniet het, en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Lumka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Beautiful space can do with a WiFi connection since there is no TV. Had to connect via my own internet. Good for relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Thank you for your kind review. We are so glad that you enjoyed your stay. Thank you for mentioning the need for WiFi - we have taken it under consideration and have installed a WiFi router. We welcome any suggestions to improve our guests' stay

Neilre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte plekkie vir twee. Baie netjies en goed toegerus, ons het 'n lekker tyd gehad. Die gasvrou is 'n baie vriendelike tannie. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ans
Plekkie by die See
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat julle jul wegbreek geniet het. Julle is altyd welkom!

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Dit was heerlik. Alles wat jy nodig het, was daar. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ans
Plekkie by die See
Baie dankie vir jou terugvoering! Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Perfect for a quick stop in Stillbay. Small but cozy. Everything you need is there. Clean and neat. Bedding was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ans
Plekkie by die See
Thank you for your kind words, Lizelle. We are glad to hear that you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stilbaai Privaat Oord 41, Preekstoel-pad, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f9fbe124ddaf793ad4bdb27061a56fb28c33a8823fe9b5365180f75bb32f33e0e7ab38e48634112a4256d2cbc7debc14df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 41 Stilbaai Privaat Oord Preekstoel Road 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371417624156 21.427615408894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789