Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie by See

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdown-straat 23, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plekkie by See is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Plettenbergbaai geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die area wil verken.

Hierdie woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders (onder die ouderdom van 12) op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste is welkom om by hul eie rekening aan te meld. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf die naaste strand en is ook naby 'n hospitaal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Langdown-straat 23, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie by See het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdown-straat 23, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56afca399591c8dd1c6236d847a79ec8a88f9c6e07e8ba554f5397dc0b6de72f5f0aac321c882a0ba1f612e48b204a26652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Langdown Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053294 23.3697973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang