Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie by See

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdown-straat 23, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plekkie by See is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Plettenbergbaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die area wil verken.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste is welkom om met hul eie besonderhede in te teken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is ongeveer 2 km vanaf die naaste strand en is ook naby 'n hospitaal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Langdown-straat 23, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie by See het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langdown-straat 23, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56afca399591c8dd1c6236d847a79ec8a88f9c6e07e8ba554f5397dc0b6de72f5f0aac321c882a0ba1f612e48b204a26652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Langdown Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053294 23.3697973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang