Plekkie in Stellies
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Plekkie in Stellies is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch. Dit is oorkant Rhenish en Bloemhof Hoërskole en 'n blok vanaf Paul Roos. Dit is ideaal vir oornagverblyf en is stapafstand vanaf die middedorp.
Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Stellenbosch is bekend vir die pragtige omgewing en is 'n gewilde bestemming weens die bekroonde universiteit, wynplase en historiese Kaaps-Hollandse argitektuur. Plekkie in Stellies het 'n gerieflike ligging en beloof 'n modieuse leefervaring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marius en
Jennifer ...
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
- Gaste dink Plekkie in Stellies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang