Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie in Stellies

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Plekkie in Stellies is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch. Dit is oorkant Rhenish en Bloemhof Hoërskole en 'n blok vanaf Paul Roos. Dit is ideaal vir oornagverblyf en is stapafstand vanaf die middedorp.

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Stellenbosch is bekend vir die pragtige omgewing en is 'n gewilde bestemming weens die bekroonde universiteit, wynplase en historiese Kaaps-Hollandse argitektuur. Plekkie in Stellies het 'n gerieflike ligging en beloof 'n modieuse leefervaring.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anél L
Gesin met tieners
5.0
Ideal location for our needs. It was very pleasant - and Plekkies accommodated our early departure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Leta H
Gesin met tieners
5.0
Excellent - highly recommend. Thank you for a very comfortable and enjoyable stay. Great location, super clean and friendly hosts. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Andre B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en veilig. Dit was ek, my seun en dogter, en het baie lekker gebly. Ligging is perfek, want my seun is in Paul Roos en dit was baie naby a...
Sien meer
Okt 2024
Hanri G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons het baie baie lekker gebly. Oulike mense wie se plekkie dit is, is baie gasvry en vriendelik. Ek sal die plekkie definitief aanbeveel.
Feb 2024
Alme B
Gesin met klein kinders
4.2
Ligging ideaal as jy kinders in Bloemhof of Paul Roos het. Daar was geen duvets op beddens nie, slegs so 'n ligte deken wat onvoldoende was. Ons het n...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marius en
Jennifer ...

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie in Stellies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35d0ab4d3a48ba22fefacce42e4d93014ce6813953e602caba25d27a5abfd8115eef459a681de5e2b594477f47dac41cdf76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 16 Koch Street Stellenbosch 9700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.9442919 18.8592564

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang