Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plesier huisie by Riggton River Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Deryck F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was great - we actually overslept. Nice and quiet with a great braai area. Very comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Plesier huisie by Riggton River Farm
Dankie Deryck, Ons is bly jy het jou verblyf by Riggton River Farm geniet.

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Warmte, gemak, net 'n plesier. Dit was so 'n ongelooflike plekkie, laat jou onmiddellik welkom voel, alles wat jy wil hê is daar. Dankie vir die mooiste Bybel in die laai. Niks uit plek. Ons gaan beslis weer kom. Mooiste uitsig. Ek lief jou donkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onvergeetlik. Wat 'n onvergeetlike wegbreek. Dit was netjies, rustig en alles wat ons moontlik kon nodig hê, was daar. Oom Pierre was baie vriendelik en ons sien uit om weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netjiese klein plekkie vir net oorslaap. Die eenheid is netjies, baie klein - so ideaal vir oorslaap, maar nie kuier nie. Gesukkel om by die hek in te kom en moes 'n ruk voor die hek wag voordat ons die noodnommer in die hande gekry het, daarna het alles vlot verloop. Dankie vir die hulp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustig. Ontspannend. Ons verblyf was baie lekker. Baie rustig en die omgewing kalmerend, geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pierre
Plesier huisie by Riggton River Farm
Dankie Hannie. Ons is bly jy het jou verblyf by Riggton River Farm, Bonnievale, geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f41f23178ab4fbe54224c0e9fe4b0b8b7b366984892265cca50dd1956da12d22eedd0f0ed84ccff532012fe5b9601facb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 51A Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.9414132 20.0943031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang