Plesier huisie by Riggton River Farm
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riggton River Farm bied selfsorgverblyf op die oewer van die Breederivier in Bonnievale. Hierdie rustige wegbreek word deur die natuur omring.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele.
Buite is daar 'n privaat braai-area en welige tuine. Hierdie verblyf is en 30 m vanaf die Breederivier en naby wynplase en restaurante.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pierre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Plesier huisie by Riggton River Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bonnievale Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang