Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett 49 Nr 6

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Seharazaine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Lekker warm kuier in Plett. Sanet was baie vriendelik, dankie vir jou behulpsaamheid. Volgende aanbevelings. Wifi sal goed wees. Dalk vooraf kennis gee ons moet eie swartsakke saambring, opwasmiddel om skottelgoed te was sou ook 'n plus gewees het. My seuntjie het al die speelgoed geniet. Al negative wat ek kon sê was die hope bierbottels wat ons verwelkom het toe ons die kombuis instap. Ons het lekker gebly, was lekker naby winkels en alles. Buitebraai was lekker, want weer het goed saamgespeel, baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Plett 49 Nr 6
Dankie vir jou aanbevelings, ek stuur dit so aan na die eienaar. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer, dankie dat julle die eenheid so mooi en skoon gelaat het. Jammer oor die krat bierbottels.

Gavin W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Versigtig by die trappe. Netjies, knus, sentraal en veilig. Trappe nie vir bejaardes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Plett 49 Nr 6
Thank you Gavin, I am glad you found everything to your satisfaction. Thank you for pointing out about the stairs, I will amend the property details accordingly.

Ursula D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2018

Netjiese, goed versorgde plekkie met alles wat jy nodig het. Ons het 'n lekker tyd gehad by Plett 49 Nr 6. Sal vir seker weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Alles perfek. Baie netjies en pragtig. Voel tuis. Heerlik gebly. Alles baie netjies. Pragtige dekor. Wasmasjien is 'n bonus. Huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jacksonstraat 6, Plett 49 Nr 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVAKh0p3H35qRhJT6CYRAxb6GNCHFDKnJaS13pOuNpWWMXNaDZz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 6 Jackson Street Plett 49 Nr 6 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.056759379399 23.37106824467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang