Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett Beachfront Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bethwell / John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Plett Beachfront Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Debra M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra M

Nice.

Place was clean and staff was friendly.

Simone R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone R

Good value for money.

Very good location and amenities. Breakfast was a lovely bonus! The shower drain was unfortunately blocked, and the air conditioning remote was not working. Other than that, I would definitely recommend it as good value for money.

Coenie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Baie gemaklik met alles wat nodig is.

Ons het een nag oorgebly. Was aangenaam verras. Vriendelike diens met gemaklike kamers.

Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Baie vriendelike diens.

Ons het in die groot eenheid gebly met 2 storte, 2 toilette en 4 wasbakke. Die eenheid het my amper aan 'n koshuis verblyf laat dink, maar was baie skoon, netjies en prakties. Die koffiemasjien in die ontvangsarea was uitstekend en het beslis 'n groot voordeel in vir ontspanning. Die perseel het 'n groot kragopwekker vir beurtkrag, maar dit word ná 23:30 afgeskakel weens geraas, dan sit jy in stikdonker.

Sarah M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Baie gemaklik en vriendelik.

Baie gawe personeel en kos was heerlik.

Barry R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry R

Quaint and convenient.

Used it to break the trip from East London to Cape Town, was perfect as a stop over stay and could even use it to stay longer. The staff are super friendly and helpful, their knowledge of the area is excellent. Simple breakfast menu, but caters for most people's needs. Rooms are spacious and clean. On-site, secure parking is great.

Tabitha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha S

Rooms were 100 precent clean.

We enjoyed the stay, good and helpful people. Wendy is the best, always look after guests even the little one keep up the good work.

Plett Beachfront Accommodation se terugvoer

Dear Ma'am

Thank you for the review.

Looking forward to welcoming you back in the near future.

Kind Regards
Bethwell

Plett Beachfront Accommodation
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Manie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Absolutely great

Everything was great, the room was neat and clean, the staff is so friendly and it's a great location.

Plett Beachfront Accommodation se terugvoer

Good afternoon,

It was nice having you with us.

I am glad we made your stay a memorable one, we look forward to welcoming you back at Plett Beachfront Accommodation in future.

Kind Regards,
Bethwell.

Plett Beachfront Accommodation
Judy B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy B

Wonderlik lekker gewees en ons sal weer daar gaan bly.

Maak seker die gaste is bewus van die verskil tussen die klein beknopte agterste kamers en die heerlike ruim voorste kamer met see-uitsig en 'n kombuisie. Die personeel was gelukkig bereid om ons te "upgrade" na die voorste deel - teen 'n prys natuurlik.

Anton C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C

Great place to stay, close to a few restaurants and shops, as well as the beach.

Staff was friendly and helpful. The place is well situated for people who likes to eat with a view of the ocean. Will definitely recommend it to my friends and family.

Marietjie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Uitstekend!

Ons was twee volwassenes, dame van amper 80 en 'n 55 jarige man sonder bene. Hierdie dame het ons op die hande gedra, alles so gerieflik as moontlik gemaak en ons 2 aande in die wolke geplaas. Die beste verblyf nog ooit!

Michael M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Excellent location next to Plettenberg's main beach.

Our room was a bit small, but modern and practical. Excellent shower.

Jaclyn T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn T

Fantasties!

Netjiese verblyf, fantastiese diens en reg by die see!

Nicolene R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene R

Baie lekker en rustig gewees.

Die kamer was gepas vir ons reisplan, die ontbyt was baie lekker en die dame agter die toonbank, Wendy, was baie vriendelik. Ek sal hulle graag weer gebruik in die toekoms.

Andy Morris N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andy Morris N

Very disappointing.

We did not get the room we booked. We booked a large room with two bathrooms. We got a single room with one bathroom, awkward with our 30 year old daughter. The windows opened onto a wall and the door to the room did not lock. There was no security in the parking lot.

Werner V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Uitstekend.

Uitstekende kliëntediens. Die fasiliteite is baie goed. Veilige parkering. Naby die strand. Kan dalk bietjie raserig word as dit vol raak, maar ons het 'n baie goeie ervaring gehad.

Petro L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Fantasties.

Ons werkers sê dat hul elke dag daar wil oorbly. Die beste verblyf ooit. Baie dankie aan Plett Beachfront.

Romi E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Romi E

Teleurstellend teenoor vorige keer.

Die plek was basies leeg, maar hulle druk ons agter in die navy kamer sonder 'n behoorlike venster in. Die televisie was foutief en die muursok was stukkend. Die pluspunt was omdat ons stoksiel-alleen op 'n Vrydagaand daar was kon ons die grootskerm-televisie in die ontvangsarea gebruik.

Even B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Even B

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Plett Beachfront Accommodation is baie sentraal geleë, die personeel was baie behulpsaam ten opsigte van enige versoeke.

Jeanne E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne E

I can recommend the accommodation.

Pleasant stay for overnight stop over.

Emmerentia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia V

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam en verblyf skoon en gerieflik met puik lugging!

Goeie waarde vir geld. Ligging puik. Gesinseenheid gerieflik en skoon.

Tinus V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus V

Ons is van PE en het vir Valentynsnaweek weggebreek.

Hier betaal jy uit en uit vir die ligging. Dit is reg op die parkeerarea van Central Beach en 100 meter van strand, skuins agter Beacon Island hotel. Daar is verskeie restaurante binne loop afstand. Ontbyt is by Spur in dieselfde gebou. Die uitsig vanaf ontvangs en sitkamer is pragtig. Die kamers is tipies hotelkamer met absoluut geen uitsig. Die diens is goed en alles is netjies. Ek voel wel dat die tarief per persoon bietjie te hoog is.

Bongani N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani N

Awesome place

Had the priviledge of staying here only for a night. I wish I could have stayed longer but will definitely be back.

Rosemarie T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie T

Baie lekke!

Sien die sterre.

Ronel M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Ek reis gereeld vir besigheid en hierdie was een van die ongelooflikste plekkies waar ek al gebly het. Met die intrapslag het ek welkom gevoel.

Ek beveel hierdie verblyf aan vir enige iemand wat reis vir werk. Alles wat mens kan nodig kry is tot jou beskikking. Van WiFi tot Honesty Bar en 'n ongelooflike view oor die see. Terwyl jy besig is om e-posse te antwoord, staar jy uit oor die see met 'n koffie in die hand. Wat meer kan mens voor vra. Dis 'n stukkie rustigheid in die gejaag van die lewe. Hier kan enige een ontspan.

Reana R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reana R

Goeie waarde vir geld.

Dit het meer soos 'n skoolkoshuis gevoel - maar op die strand en in die hartjie van aktiwiteite. Goeie waarde vir geld - maar baie basies.

Athlene M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Athlene M

Lovely, clean, safe and convenient accommodation

We were very pleased with the accommodation but it would have been great if it was a little cheaper. It worked out about R400 each and we felt it was worth about R300 each; so if we were staying there in high season and our whole family was with; we definitely could not afford it.

Andrew R - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

For the purpose of a quick stop over, it was perfect.

This is a clean, well located establishment.It is well priced and would be perfect for a family holiday.nThe rooms are functional and have all that is required.nThere is off street parking although on the night in question, the gate was not closed.nWe would certainly look at this as a possible location in the future.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopwoodstraat, Central Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA264726ccbce8bedd3e19a421d013efdc86985de28f3eddf1ca43c37e93a7a82a4d7d9eb04a1bc75dc5be5c8cd52053c318c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Hopwood Street Central Beach 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.059677067786 23.37678194046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang