Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett D'light 75C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton Estate 75C, Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plett D'light 75C is 'n ateljeewoonstel op die boonste verdieping en is in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n asemrowende uitsig op heuwels vanaf die balkon geniet. Die stoep het 'n tafel en 4 stoele. Die landgoed bied ook bykomende geriewe soos 'n tennisbaan, 2 swembaddens, minigholf, tafeltennis en 'n pooltafel. Kinders kan die trampolien en klimraam geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Tracy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Castleton Estate 75C, Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plett D'light 75C het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton Estate 75C, Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cb053d3b817a0069a4e1c0ffb5d1b969bab102ebbb17251cf967c9d2d36ddf0231aca1d5e27716b4cc4ed18ee17e3a9939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 75C Castleton Estate Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054930393239 23.358624486869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang