Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett Quarter Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plett Quarter Apartments is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë en bied 'n verskeidenheid van stylvolle selfsorgwoonstelle. Elkeen spog met 'n asemrowende see-uitsig en is die ideale opsie vir enige reisiger wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in hierdie pragtige kusdorpie.

Dié woonstelle bied slaapplek aan tussen 4 en 6 gaste en het 'n verskeidenheid opsies vir paartjies, gesinne of klein groepe. Elke woonstel het gemaklike beddens en gaste deel badkamers wat beide 'n stort en 'n bad het. WiFi is beskikbaar.

Elke woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea en het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Elke kombuise is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Elke woonstel lei na 'n privaat balkon met buitemeubels waar gaste die boeiende see-uitsigte kan geniet.

Gaste het toegang tot die woonstelgebou se gemeenskaplike swembad. Hierdie verblyf is in die Hoofstraat geleë en naby Plettenbergbaai se ongerepte strande, restaurante, opwindende aktiwiteite en gewilde besienswaardighede. Plett Quarter Apartments is ideaal vir gaste wat die natuurskoon wil verken of net by die see wil ontspan. Dit bied die ideale vakansieverblyf in een van Suid-Afrika se mees gesogte kusbestemmings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa50e12adaed4c828e1c7b37b84ff365a3c5ca7861a747344c740f937a26a59567f990ea6365ac3d3d2927731f0aca8d0e142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 970 per nag (plek vir 4) 9 Main Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.056003334478 23.372601078539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang