Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plett Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewellstraat, Le Valiant 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plett Views is 'n luukse en netjiese selfsorgwoonstel wat smaakvol versier is en in die veilige Le Valliant-kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Hier kan gaste pragtige uitsigte oor die strand en die Keurboomsrivier vanaf hul stoep bewonder.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en dubbelwasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n groot stoep met stoepmeubels. Daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis binne die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sewellstraat, Le Valiant 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plett Views het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewellstraat, Le Valiant 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd9bafe1d16e4321e006370873d3c5a52b32827242ff22fcaae8d83a0e6481534c8d5d1d1fc413e532ea4f778fc4b53bed77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sewel Street 5 Le Valiant 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.056028319709 23.373944163322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang