Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-catering Traditional Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 3, Poortjies, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Self-catering Traditional Cottage is 'n tradisionele kothuis in die veilige Poortjies-omgewing, oorkant die mond van die Keurboomsrivier geleë. Hierdie steeds wisselende uitsig van die strandmeer en see wat net 'n paar tree weg is, lok baie voëlspesies. Dit is veilig vir kinders om te swem en bied verskeie waterdoendinge.

Dié tradisionele Kaapse grasdakkothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes in die hoofslaapkamer en 2 kinders in die solderkamer bo die hoofslaapkamer. Met sy grasdak wat van nature 'n paar spinnekoppies en miere huisves en soms grasstof laat val, is hierdie kothuis vir avontuurlustige gaste.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die kinder se solderkamer wat direk bo dit is het 2 enkelbeddens. Let asb. dat steil trappe na die solderkamer lei. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n lieflike warm buitestort waar jy onder die sterre kan stort.

Die klein kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n klein oond/stoof toegerus. Die sonnige stoep en binnehof langs die kombuis het 'n Weber-gasbraai. As gevolg van die grasdak is geen oop vure of braai toelaatbaar nie. Die etenstafel het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n slim-TV en gaste kan met hul eie besonderhede by Netflix inteken. Die kothuis bied toegang tot 'n stoep, tuin en parkeerplek op die perseel.

Die area is veilig en stil met 'n park voor die huis en speeltoerusting vir kinders. Die kothuis is naby supermarkte, winkels, restaurante en Plettenbergbaai se hoofstrande. Gaste kan ook kajakroei deur die eienaars bespreek, wat ook op die perseel, agter die kothuis woon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Judy E
Besigheidsreis
5.0
Most enjoyable. Peaceful, private and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ilse O
Gesin met tieners
5.0
Lekker blyplek in die hartjie van die mooi. Stapafstand van alles! Vriendelike gasvrou en - man. Kayakke en meer te huur by gasheer. Alles wat jy nodi...
Sien meer
Jan 2024
R A Knipe K
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heeerlike wegbreek! Hartlike ontvangs van gashere met ekstra moeite. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.
Apr 2023
Maggie V
4.8
Comfortable stay. Very comfortable self-catering cottage in a quiet area. I would suggest reading the overview notes about the staircas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Barry C
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely quiet area close to the lagoon, with a great host. Location is in a quiet residential area. Safe and close to the lagoon making ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 3, Poortjies, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Self-catering Traditional Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 3, Poortjies, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YjI1Zjg2LWEyOGYtNGEzOC04ZmEyLTNhYjBiYjEwYTk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 3 Strydom Street Poortjies 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.044226949722 23.373778559594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang