Ploegfontein Guest Farm
Beskrywing
Hierdie knus woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en -leefarea. Daar is 2 enkelbeddens en 'n 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n TV, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n toonbank met stoele beskikbaar. Buite is 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en plaas. Aandete word in die eenheid bedien en 'n ligte ontbyt is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle arriveer navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die kothuise bedien word. Gaste moet asb. voor 12:00 een dag voor die dag van aankoms bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie lieflike oopplan-kothuis is langs die swembad en is ideaal vir 'n gesin van 4 op 'n paartjie. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kothuis is met 'n TV, banke, etenstafel vir 4, yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat braai-area buite die eenheid beskikbaar. Aandete word in die eenheid bedien en 'n ligte ontbyt is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor hulle arriveer navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die kothuise bedien word. Gaste moet asb. voor 12:00 een dag voor die dag van aankoms bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang