Ploegfontein Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yverne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 92
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Erica D - Sep 2024
Algehele gradering
A spacious cottage, a warm welcome, a comfortable bed - one can't ask for more!
Lees meerElaine M - Aug 2024
Algehele gradering
Great overnight stop.
Gerda N - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
John H - Mei 2024
Algehele gradering
Very relaxing and enjoyable.
Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Yverne gaan uit haar pad om besoekers tuis te laat voel. Verblyf netjies en skoon.
Valerie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable stay.
Marinus V - Feb 2024
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid, gerief, rustigheid op die plaas.
Lees meerJohan L - Feb 2024
Algehele gradering
Het na 'n heerlike ete goed geslaap om verder te reis.
Estelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Karien S - Jan 2024
Algehele gradering
Die beste!
Gerald W - Jan 2024
Algehele gradering
A wonderfully warm farmstay stopover in the beautiful Karoo.
Lees meerMev M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful farm stay.
Diane P - Jan 2024
Algehele gradering
The perfect overnight spot between the Cape & Gauteng.
Andrea A - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplekkie in die Karoo!
Anna-marie J - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Diane C - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, kalm en wonderlik.
Kobus B - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Ezette H - Apr 2024
Algehele gradering
Ideale ligging tussen Mosselbaai en Pretoria vir 'n laaste keer in die stilte.
Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay. Yverne is a great hostess. Dinner was superb.
Niel L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige oornag in pragtige natuurskoon!
Albert S - Mei 2024
Algehele gradering
As above.
Deidre H - Jan 2024
Algehele gradering
Delightful farm stay, lovely host, clean accommodations, kids enjoyed the pool.
Lees meerSofia R - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful experience!
Trevor W - Des 2023
Algehele gradering
Made to feel at home.
Teressa A - Des 2023
Algehele gradering
Gasvryheid sonder perke.
Michiel E - Okt 2023
Algehele gradering
N oase om by uit te rus en oornag na 'n lang rit.
Lees meerGys S - Okt 2023
Algehele gradering
We received a very friendly warm welcome.
Chris T - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte plek om oor te slaap tussen Gauteng en die Kaap. Netjies en skoon verblyf op 'n bekoorlike plaas.
Mbali M - Mei 2023
Algehele gradering
Yverne was such a warm and welcoming host, will definately be back for some Free State hospitality.
Beverley M - Apr 2023
Algehele gradering
A most comfortable stopover on our way north!
Neil V - Apr 2023
Algehele gradering
Space to breathe!
Len M - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, pleasant, welcomed and rejuvenating.
Lees meerRonelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik op die plaas en wonderlike gasvryheid!
Ronald C - Mrt 2023
Algehele gradering
Very welcoming, comfortable and good value.
Jarika C - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oase op die pad.
Marios J - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable overnight stay.
Elena P - Feb 2023
Algehele gradering
Great place to stay overnight.
Estelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese oornag-plaas in die Karoo.
Annelien C - Des 2023
Algehele gradering
Ploegfontein gaan beslis onder ons lysie kom van oornag plekke wanneer ons Kaap.
Sean R - Des 2023
Algehele gradering
Great place for a stop over.
James S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek!
Anthony V - Jun 2023
Algehele gradering
Puik ontvangs en uitstekende diens.
Coen O - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas en netjiese eenheid.
Kira N - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag. Kos was heerlik.
Jeanette K - Jan 2023
Algehele gradering
Warm, friendly welcome and everything we needed. We were kindly given warm biscuits and our need for freezer space was taken care of. We enjoyed the tranquility and had a comfortable night.
Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Great hospitality.
Gavin A - Des 2022
Algehele gradering
We were made felt welcome on arrival and the accommodation was perfect after our long drive.
Crick L - Des 2022
Algehele gradering
Excellent, thank you.
Anneke R - Des 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Louise V - Des 2022
Algehele gradering
Waar ek nou altyd sal oornag.
Morne J - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, gesellig, rustig.
Liezel V - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd heerlik.
Christine B - Okt 2022
Algehele gradering
We had a fabulous overnight stay. Yverne was the perfect host. Our dinner was scrumptious.
Karin P - Sep 2022
Algehele gradering
Genotvol.
Aletta N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Carina D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Derick W - Mei 2022
Algehele gradering
Plaasgasvryheid op sy beste!
Magdaleen S - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelikste gasvrou. Mooi en gerieflike huisie.
Pamela S - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely one nighy stay.
Ben V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies vriendelik en gasvry.
Glenda S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic! Wow! Great.
Chris L - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, volledige fasiliteite, met uitstekende, vriendelike Karoo-diens.
David R - Des 2022
Algehele gradering
Friendly, host. Outstanding meal.
Gideon L - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese gerieflike verblyf.
Margerie R - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en ideaal om te rus na 'n lang dag op die pad.
Liezel V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Chris P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap. Yverne gaan uit haar pad uit om jou welkom te laat voel.
Stuart G - Des 2022
Algehele gradering
Hospitable and relaxing.
Len S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent Stay @ Ploegfontein.
Elmarie M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige oorslaap, baie gerieflik!
Anneke V - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagstop vir 'n lang reis!
Alet W - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek vir gesinne met kinders.
Lees meerRichard S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic stopover.
Herman V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Kate W - Jun 2021
Algehele gradering
Warm, friendly and very comfortable.
Grietjie D - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike mooi plek en vriendelike gasvrou! Aandete was heerlik!
Isabella B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike oornagplek.
Sonja P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig
Antonio F - Des 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Lees meerHeinrich K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig op die plaas.
Joey W - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het. Heerlike aandete op kort kennis.
Katrien B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Syntyche D - Des 2021
Algehele gradering
Yeverne (hostess) was super friendly and helpful. The food was absolutely amazing.
Mathilde D - Des 2020
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Quintell S - Des 2020
Algehele gradering
Outstanding!
Sonja C - Nov 2020
Algehele gradering
True Free State farm hospitality.
Frikkie V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het ongelukkig laat daar aangekom en net oornag vanaf die Wes-Kaap terug J'burg toe om regtig die omgewing en swembad te geniet.
Caron F - Jan 2020
Algehele gradering
Very comfortable, perfect overnight to break our journey back home. Lovely swimming pool.
Karina V - Jan 2020
Algehele gradering
'n Absolute skat!
Lees meerSuzanne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Paul S - Des 2019
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang