Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ploegfontein Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing.

Verblyf word gebied in 2 losstaande kothuise. Beide kothuise het slaapplek vir 4 gaste of 'n paartjie. Beide eenhede is oopplan en het 'n en suite-badkamer met 'n slaap- en leefarea. Elke kothuis het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Aandete is beskikbaar op versoek of gaste kan braaipakke bestel indien hulle dit so verkies. Bespreek asb. aandete voor 12:00 die dag voor die inklokdatum.

Gaste kan tennisspeel, voëlkyk, of voetslaan op die plaas.

Die plaas is 157 km vanaf Bloemfontein en 7 km vanaf die N1 op die 'n grondpad, en is die ideale plek om te stop as jy deur die Vrystaat reis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lee S
Saam met lewensmaat
5.0
Hospitable, relaxing, good food. The hostess was very friendly and went out of her way to make us feel welcome. The cottage was clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Rogerio Fena D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and friendly. Convenient place to stay out of town and beautiful part of the country.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jeanne P
Saam met lewensmaat
5.0
A special stay. We had a lovely stay at Ploegfontein! Yverne is the perfect hostess who really cares about her guests. Pity we could on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Erica D
5.0
A spacious cottage, a warm welcome, a comfortable bed - one can't ask for more! I arrived at Ploegfontein somewhat stressed and tired. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Elaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Great overnight stop. Great welcome from the host, very comfortable and clean. Delicious supper. Will stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yverne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Ploegfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b287bf8c951eb3845214bb16c303d1e93accc3d3839c2f79447486da752895cf0d628012c6c9c878f2f7a61c128748290d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3389 25.7157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang