Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plottie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Netjies en veilige woonstel. Stapafstand van die see. Ons het heerlik gekuier, sal weer kom. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Linda, dit was lekker om julle hier te hê, ek is bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Shaun K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie goeie waarde vir geld. Andre is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Shaun, dit was lekker om julle hier te hê en ek is bly julle het dit geniet. Ek waardeer dat julle my reeds weer ondersteun het en sien uit na die volgende kuier!

Keith W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Brilliant. Very pleasant, owner very accommodating, sent us a message informing us of load shedding changes and asking if we required him to start the generator. With an indoor area where we could sit and chat. During load shedding, WiFi, TV, and some lights were available. He allowed us more time to leave on the Sunday - very decent of him as we had a fishing competition until 2am Sunday morning; that extra sleep was great. One minor thing that we were not expecting: we usually find coffee, tea, milk, and sugar available when we visit the West Coast for our fishing competitions. Fortunately, there is a brilliant coffee shop on the main road well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Keith, I enjoyed hosting you. I am glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back!

Renee S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Comfortable and adequate to our needs for business travel. Spacious, with a lovely indoor braai area. Maybe look at allowing guests to access the outside front door to enjoy the front lawn area, or any lawned areas. Add towels for the stay. The fridge was clean but unfortunately had a fishy smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
André
Plottie
Renee, you were excellent guests and I am glad you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit! Normally holiday guests bring their own towels, but I have guest towels available on request. I am not sure which outside front door you refer to, but will follow up with you directly.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Baie gasvry, skoon en netjies. Baie gasvry ontvang en geen moeite ontsien om ons te help nie. Alles wat ons kon nodig kry. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jamaal M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Nice and comfortable, just what you need for a getaway. Place was great. Could make do with a few electrical upgrades and a few carpets/rugs. Tiled floors are very cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
André
Plottie
You were excellent guests and I am looking forward to your next visit!

Mauricia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2024

Die beste plekkie om te huur vir oorslaap en om naby die waters te wees. Ek en my gesin het baie lekker daar gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
André
Plottie
Mauricia, dit was lekker om julle hier te hê. Ek is bly julle het dit geniet en ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Rifqa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Relaxing environment. Excellent service, friendliness, value for money. I will surely see Plottie again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
André
Plottie
Rifqa, I am glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back!

Erina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Aangename omgewing en hulpvaardige gasheer. Alles wat nodig was, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
André
Plottie
Erina, ek hoop julle kom sommer gou weer kuier! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ek is baie bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA780bf6d12c6d4b138b73ad15463dbace62ebc0f92f64e5a373c3dec27efda95f444b012e6975ea287dbc66c94c1d67ad66f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 10 Nerina Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.804104 20.0609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang