Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plover Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 39 resensies vir Plover Cottages
Netheid
3.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Peter V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Pleasant and quiet.

The cottage was clean and had everything we needed. The only thing that would be nice is to have an electric blanket for the cold winter nights. Parking is safe and secure. Nice and secluded away from the hustle and bustle of the town, but close enough should you need anything from shops.

Pat F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat F

Friendly staff with peaceful quiet surroundings.

We enjoyed the peace and quiet. We only stayed overnight, but I would really like to go back and stay longer in the peaceful surroundings.

Therese G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therese G

Sal weer daar gaan bly.

Ongelukkig net oornag, maar mens sal vir seker lekker die buitelug kan geniet en braai daar.

Stefan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J

Behulpsaam en vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang en die gasvrou was baie behulpsaam. Die huis het alles wat ons benodig het.

Plover Cottages se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Plover Cottages
Justin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin S

Beautiful cottages in a nice big garden.

Very pretty little cottages in a big garden. Comfortable and clean. Very minimally equipped as self-catering places go.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Frances K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances K

Fine but not fantastic.

The cottages at Plover Cottages are very cute, but they needed an update and a thorough clean, and maybe a fumigation. There is a lot of space for vehicles, and if you have a caravan.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Het meer verwag maar het lekker warm geslaap. Vir 'n oornag is dit aanvaarbaar.

Baie basiese verblyf met 'n 2 plaat stofie, mikrogolf en yskas. Hulle stortgeriewe is klein, maar ten minste geen probleme met warm water nie. Ontvangs was so-so.

Plover Cottages se terugvoer

Goeie middag.

Baie dankie vir die resensie. Ons heg waarde aan die opmerkings. Enige voorstelle m.b.t. diens, netheid en ontvangs? Dit sal 'n aanwysing wees om te verbeter in u ondervinding hier by ons.

Plover Cottages
Laura S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Laura S

Disappointing.

Did not get room booked. No cups. Dirty floor. No hot water. Generally rundown.

Daylin P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylin P

Epic!

Simple, safe and homely. A great option near Bloem!

Deanne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne B

Very comfy.

Would be nice to have a notice up with times of load shedding and with info that the cold water in the shower doesn't work when power is off. A drying cloth in the kitchen would be good. Very nice stay though.

Lynette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Goeie verblyf wat nie 'n arm en 'n been kos nie.

Ons het heerlik in no. 2 gebly. Yolandi het ons met ope arms verwelkom. Ons het alles gehad wat nodig was. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Die rustigheid en stilte was nie te versmaai nie.

Clotilde I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clotilde I

Arrived at 5:45 pm and left 5:45 am.

We arrived to loadshedding and left with loadshedding, should be notified of the schedule for cooking purposes, no gas options. Cosy. No replacement toilet paper. Min dishwasher liquid. Microwave is too small.

Maria S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Baie aangenaam.

Ek kon met my hondjies daar oorslaap, baie lekker geslaap!

Maria S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Aangenaam.

As jy met honde reis, is dit 'n wonderlike nagrus. Baie dankie.

Nevil W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nevil W

Very pleasant and comfortable.

Warmly welcomed by the host. The cottage was clean and well-equipped. Plenty of hot water and a comfortable bed.

Joy H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy H

Pleasant overnight accommodation.

Unit was spacious and comfortable.

John A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Baie lekker.

Dit was net 'n oornagstop. Ons kon nie verken nie.

Christi N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christi N

Very nice, comfortable, though rustic place to stay. We enjoy the freedom to walk around and not being crowded.

Breakfast was lovely. Return trip the cottage was not fully prepared, but they were willing to fix it quickly.

Neels V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels V

Goeie waarde vir geld.

Goed geleë, naby N1 maar nie te naby om deur voertuiggeraas gepla te word nie. Reg vir oorslaap op pad na iewers anders. Goeie diens gekry, geen klagtes nie. Nie perfek nie, maar goeie waarde vir geld. Aandete bestel, moeite werd gewees. Sal weer daar oorbly.

Jaco S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco S

Fasiliteite nie op standaard nie.

Bed of vloer is nie level nie. Voete hoër as kop. Breekgoed vuil in kas.

Leon M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon M

'n Gevoel van verweer van meubels and rondawelgebou.

Die rondawel is inderhaas skoongemaak toe ons aanland. Die prys is miskien aanvaarbaar vir wat aangebied word. Maar die foto-voorstelling and beskrywing op die webtuiste het hoër verwagtinge geskep as wat die werklikheid geblyk het.

Anize G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anize G

Skokkend.

Ons sal glad nie weer daar bly nie. Uiterse swak bestuur, redelik vuil, en totaal ongeorganiseerd. Enigste positiewe ding is die ligging. Die bediende was ook dierbaar. Maar andersins gladnie goed nie.

Lesley V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Oornag.

Gerieflik net buite Bloemfontein op die N1 en naby R30.

Carla B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Alles wat jy nodig het indien jy met groot honde en troeteldier reis.

Baie dankie. Alles wat mens nodig het vir 'n reis met troeteldiere. Goeie ligging net skaars vanaf N1 en veilig. Baie landelik. Vriendelike ontvangs. Pragtige sonsopkoms in die natuurskoon. Stilte terwyl mens rustig slaap.

Plover Cottages se terugvoer

Baie dankie julle!

Plover Cottages
Aletta N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N

Goeie oornag oppad na noorde of ooste.

Na ongeluk op N1 2 ure laat aangekom. Tog vriendelik ontvang. Ongelukkig het ons 'n 11,5 uur-lange kragonderbreking beleef 10 min. na ons aangeland het. Heerlike aandete gekry.

Hugo L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Ons het net oornag daar op pad na Dullstroom en Kruger NP.

Ons het heerlik geslaap. Die nuwe eienaars is baie vriendelik en het glo onlangs oorgeneem. Die plek is baie goed geleë uit die stad van Bloemfontein en naby die N1. Die plekkie kort bietjie TLC maar ek glo as hulle goed ondersteun word sal hulle die nodige verbeteringe aanbring.

Tracy H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy H

Convenient & clean.

It was a good place to stay on our way to JHB from CT. The rondavel was clean and we had what we needed. Nice touch from Yolandi bringing fresh milk!

Nicola G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G

Vriendelik en rustig.

Wonderlike kos gekry en baie lekker gebly. Lekker buite die dorp weg van die gejaag. Maklik om daar uit te kom en diere-vriendelik.

Angela J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela J

Perfect other than dusty and dirty.

Teens struggled with dust upstairs. Downstairs was clean but in need of maintenance. A sugar-soap wash would work.

Francois R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois R

Daar kort heelwat werk om die plek op standaard te kry.

Die geboue lyk onversorg, kort verf en herstelwerk. Binne is dit wel skoon, maar nie heeltemal op standaard nie.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Danie G

Eerder oornagplek.

Swak ontvang. Skoomaker was nie bewus ons kom so vroeg nie (14:00). Eienaar? Boodskap gestuur dat sy volgende dag sou kom groet, nooit gebeur nie! Eienaar se hondebollie lê hele plek vol. Plek het baie potensiaal, kort net goeie bestuur. Baie stof bo-op kaste. Vloere nie van die skoonste nie. Hulle kan gerus 'n besem in die plek sit om plek uit te vee.

Plover Cottages se terugvoer

Hallo Daniel
Dankie vir jou terugvoer. Ek was ongelukkig uitstedig soos genoem in my Whatsapp boodskap aan jou. Ek het die nodige stappe geneem met my personeel, aangesien hulle baie deeglik bewus was van julle besoek. Ek was Vrydag laat tuis en het geloer om te groet, maar julle deur en gordyne was toe. Ek probeer privaatheid respekteer aangesien die doel van besoeke aan ons is om te kom ontspan. Jy was baie welkom om enige ongelukkigheid aan my uit te lig, ek het kontak gemaak via Whatsapp. Ons waardeer die terugvoer en sal beslis daarop let.
Groete
Yolandi

Plover Cottages
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Willie E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willie E

Onaangenaam.

Die plek is verwaarloos. Hondebollie lê die wêreld vol. Glad nie soos op foto's.

Hendrik W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W

Rustig en veilige omgewing.

Bestuur is fantasties en baie behulpsaam. Niks te groot vir hulle om te hanteer nie. Great.

Plover Cottages se terugvoer

Altyd net ñ plesier! Dankie julle xxx

Plover Cottages
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover Cottages, Erf 8, Glen Agricultural Holdings, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33dee1265690df489d30b3678947418f76427ca385639d6c619619a61f235864e26bf4f5038bd43e5f8b54e5303f814bcbec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 Plover Cottages, Plot 8 Glen Agricultural holdings 9360 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.960527777778 26.340305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang