Plover Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover Cottages, Erf 8, Glen Agricultural Holdings, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Plover Cottages is die ideale oornagverblyf tussen die Noord- en Suid-provinsies. Dit is net 28 km buite Bloemfontein reg langs 'n gerieflike afrit na die N1. Die bosveldgevoel van die grasdakkothuise bied stilte, ruimte en gemak.
Verblyf word aangebied in 5 selfsorgkothuise wat elk slaapplek bied aan 2, 4 of 6 gaste. Elke eenheid het sy eie kombuis en braaigeriewe en is toegerus vir selfsorg. 'n Stort, wasbak en aparte toilet is beskikbaar in elke eenheid.
Elke eenheid het 'n knus leefarea.
Die perseel is troeteldiervriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plover Cottages, Erf 8, Glen Agricultural Holdings, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
- Gaste dink Plover Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover Cottages, Erf 8, Glen Agricultural Holdings, Bloemfontein, 9360, Vrystaat