Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plovers Burrow Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B en is in Milnerton Ridge, Kaapstad geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan, en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf by Plovers Burrow Guesthouse beskik oor 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike sitarea, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Plovers Burrow Guesthouse is ook 5 minute vanaf Canal Walk Winkelsentrum, Lagoon Beach, Blouberg Beach en 15 min vanaf die V&A waterfront geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plovers Burrow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 9, Milnerton Ridge, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlM2FhOTFkLWYxOGYtNDIxOS04MzllLWFmMGIzMzBiZTRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Milnerton Drive Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.85698231323 18.502049880873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang