Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plum Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R800 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plum Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Mbombela (Nelspruit). Hierdie sonderlinge tuinwoonstel is die ideale basis om die area se geriewe en besienswaardighede te verken.

Verblyf word aan 2 gaste gebied en beskik oor 1 slaapkamer,1 en suite-badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die aangrensende leefarea het lugversorging en ’n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan van die swembad op die gasheer se eiendom gebruik maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ciska R
Gesin met klein kinders
5.0
'n Naweek om te onthou. Ons het vreeslik lekker gebly en het geen klagtes nie. Tannie Jo het ons baie welkom laat voel en ons het so lekker gesels. Sa...
Sien meer
Sep 2024
Leandra K
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflik. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Die plekkie is pragtig, privaat, baie skoon en die diens was merkwaardig. Baie dankie.
Sep 2024
Schalk J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie veilig gevoel en die eenheid is baie goed toegerus. Ons is baie vriendelik ontvang deur Joey en Neil.
Jul 2024
Leslie R
Saam met lewensmaat
5.0
Very hospitable hosts. Wonderful, kind and helpful hosts. One couldn't get better. Also enjoyed the swim in the pool. Thanks so much! I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Liesel W
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Stil, rustige, veilige area. Woonstel lekker ruim.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Plum Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed667d1de1e1a8bb2aaebb301699cdfe72bc02a27f72e8f982b33f6ccce2512e381164980d0d324dce139175d3f94e662b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 14 Blue Grass Street Westacres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.47964 30.95348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang