Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plum Tree Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Plum Tree Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Shaun S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Enjoyable.

It was lovely, just very hot in the house.

Andrew R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Die omgewing is lekker still en rustig.

Dit was werklik 'n aangename verblyf. Alles wat jy nodig het was beskikbaar. Plum Tree is werklik baie goed toegerus. Dis asof dit 'n huis weg van die huis is.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Andrew, ons is so bly dat julle so lekker gekuier het in Plum Tree Cottage. Hoop julle gaan McGregor weer in die toekoms besoek.

Plum Tree Cottage
Joggie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V

Goed toegeruste verblyf in 'n mooi omgewing.

Die huis is vol verrassings om verblyf gemaklik te maak. Plum Tree Cottage is hoogs aanbeveelbaar.

Francina S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S

Lekker wegbreek uit besige stad.

Dit was 'n baie lekker rustige en vriendelike dorpie met die mooi natuur uitsig vanuit ons stoepie. Baie rondgestap en selfs deur die Natuurreservaat om alles te kon sien en geniet. Die eenhede was baie gerieflik, die kaggel het saans oortyd gewerk. Ons mis dit als al klaar!!

Elaine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Baie lekker gebly. Baie ruim verblyf met genoeg om te sien en te doen.

Karin is 'n uitstekende gasvrou! Die plekkie is aan die kant van die dorp geleë. Ten spyte van haar waarskuwing om die vensters en deure gesluit te hou wanneer jy nie in die wooneenheid is nie, het ek die een venster op 'n skrefie gelos vir vars lug en 'n opportunist het 'n paar items die aand deur die venster gesteel. Gelukkig nie waardevol nie, maar nogtans. Sulke gedrag is egter oral te vinde. Ek sal weer gaan en die plek het in my hart gekruip. Dankie Karin!

Lente L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente L

Home away from home.

We have stayed here numerous times and it suits our every need. We are always sad to leave. Spacious, cosy, well-equipped. Fantastic value for money.

Jynie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jynie C

Rustig met 'n pragtige uitsig en baie mooi tuin.

Ons het heerlik gekuier. Alle geriewe was daar. Lekker ruim kamer en badkamer. As jy wil wegkom uit die stad kan jy nie vir lekkerder plekkie vra nie. Baie netjies en skoon.

Matthys D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys D

Lekker gerus.

Ons was in die omgewing vir 'n troue en het 2 aande oorgeslaap. Die huisie is lieflik en het alles wat mens wil asook 'n pragtige tuintjie en uitsig. 'n Koue bottel wyn in die yskas was ook 'n lekker verrassing gewees. Ek gee ongelukkig nie volpunte nie a.g.v. 2 dinge. Eerstens, die breekware was vuil gewees. Ons moes eers self weer die glase, messegoed en braaivleisbak was voor ons dit gebruik het. Tweedens kort die braaiplekkie 'n nuwe rooster, dit een wat verskaf word het sy doel gedien en kan gerus vervang word. Ek sal nogsteeds die huisie aanbeveel vir iemand wat in die area wil bly.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback, we really appreciate it and apologies. We will speak to our cleaning and maintenance team regarding the above.

Plum Tree Cottage
Susan R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Pragtige cottage.

Ons het lekker gekuier by Plum Tree Cottage wat baie goed ingerig is. 'n Heerlike bottel McGregor-wyn het vir ons in die yskas gewag en 'n sak hout vir die kaggel. My worshondjie het die agtertuin baie geniet. Die enigste negatiewe punt is die hout wat naby die huis gesaag word. Die geluid van die elektriese saag heel dag was nogals steurend as mens gekom het om te rus.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Chantelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Rustig, vol vrede en natuur prag reg rondom.

Dit was presies wat ons gesoek het. Kalm en rustig. Naby ons skoonma hulle 800 m af in die pad. Die cottage was ook baie goed toegerus. Sal graag weer daar bly.

Thys G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys G

We loved it very much here.

We were very comfortable here, we loved the pretty little garden, the beautiful views and all the facilities in the cottage. McGregor is a beautiful little town.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Hello Thys,

Thank you for your feedback. Happy that you had a wonderful stay. You are always welcome to book with us again.

Greetings from the Village

Plum Tree Cottage
Shaun C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C

Fantastiese netjiese plek, perfek vir 'n wegbreek.

Fantastiese netjiese plek, perfek vir 'n wegbreek.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Hello Shaun

Dankie vir die mooi 'review.' Bly die wegbreek in McGregor was lekker.

Groete van die dorp, McGregor.

Plum Tree Cottage
Estelle W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle W

Lieflike plekkie, mooi uitsig, rustige atmosfeer.

Ons het die tydjie baie geniet. Die uitsig was lieflik en dit was goed ingerig vir honde ook. Die dorp is naby genoeg vir stap en tog voel dit nie asof mens in die dorp is nie. Die bed is wel op die meeste ’n koningingrootte-bed.

Plum Tree Cottage se terugvoer

We are so thrilled to hear that you enjoyed your stay. Thank you for the beautiful review and kind words! We hope to welcome you back soon :)

Plum Tree Cottage
Alan N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan N

Restful, ideal for a relaxed weekend. Ideally located with beautiful views

The house has everything you need. Comfortable with nice outdoor area and braai. We took our dog along, worked well and secure for dogs also good all round security. The only suggestion we have for improvement is that the padlock on the front gate is difficult to work, well worth replacing with a better quality combination lock.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Thanks so much for your feedback! We have replaced the lock already , much appreciate the feedback! Hope to welcome you again soon.

Plum Tree Cottage
Anthony D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Very enjoyable. Will be back soon.

The cottage has everything one needs. Very comfortable.

Kevin L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Spacious, clean and perfect location.

Initially concerned about position on the edge of town but proved to be a great benefit. Quiet with a beautiful view.

Johannes B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Baie netjies en skoon.

Die uitsig oor die berge; die stilte; baie netjies en skoon.

Anneke S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke S

Rustig en ontspannend, pragtige huisie.

Plum Tree Cottage is 'n pragtige huisie op die rand van die dorp. Die huisie het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike ontspanne naweek. Baie romanties en privaat. Ons sal enige tyd weer die Plum Tree Cottage gebruik. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Weslubbe S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Weslubbe S

Nice, but needs TLC.

It was marvelous little cottage, but so sad that all the kitchen crockery and bake ware was so dirty. We had to soak all the crockery before to clean all the grime off. We assumed that the place was not properly cleaned after the previous guest left.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Good day,

Thank you for your review.
We do appreciate the feedback.
We will look into the matter and will make sure this does not happen again.

Plum Tree Cottage
Amy M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy M

Wonderful, peaceful and relaxing stay in beautiful surroundings.

My Mum and I had a wonderful break in nature surrounded by beautiful gardens and mountains in this idyllic cottage. Everything that you need with lovely places to relax, soak up the sun, watch the sunrise and sunset. We loved everything about this place. We took our two small dogs and they were able to safely explore the gardens without being able to escape. We would definitely love to visit again.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Wonderful. We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon.

Plum Tree Cottage
Andries J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J

Uitstekend.

Net wat ek soek in 'n gastehuis, net soos om by my eie huis te wees.

Diana M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diana M

Rustige mooi en als wat mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek.

Die ligging was wonderlik om so na aan die berge te wees en 'n klipgooi van die dorp se hoofstraat. Cottage was goed toegerus, netjies en genoeg leesstof om mens heel naweek besig te hou. Sal graag weer hier kom bly.

Nikki V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki V

Lovely pet-friendly weekend getaway spot.

Exceptionally clean and well-equipped cottage. We enjoyed a great two-night stay here with our two whippets, who thoroughly enjoyed exploring the gardens and playing catch on the patch of lush grass. Being on the edge of town offered us great views - the only downside being random vehicles stopping on the bordering dirt road after dark for up to an hour a time. Was a little disconcerting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige troeteldiervriendelike naweek-wegbreekplek.

Uitsonderlik skoon en goed toegeruste huisie. Ons het hier 'n heerlike twee-nagverblyf gehad met ons twee whippets wat die tuine deeglik verken het en heerlik op die gras gespeel het. Met die ligging aan die rand van die dorp, het ons fantastiese uitsigte gehad - die enigste nadeel is die voertuie wat na donker op die grondpad vir tot 'n uur lank stilgehou het. Was 'n bietjie ontstellend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thea E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea E

Baie netjiese, veilige plek met alles wat benodig word plus!

Van 'n bottel wyn in die yskas, vinnige WiFi en heerlike koffie met beskuit. Wat meer kan mens vra. Sal vir seker weer teruggaan.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Wonderful. We are so glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon. Warm country regards, Louise Blom.

Plum Tree Cottage
Hannelie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Dit was wonderlik!

Ongelooflike verblyf met alles wat mens nodig het (en meer). Ek beveel dit regtig sterk aan vir mense wat 'n naweek nodig het om te gaan ontspan op 'n mooi plek.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Wonderful! We are so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon!

Plum Tree Cottage
Rache F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rache F

Ongelooflik.

Was baie aangenaam verras oor hoe dit huisie uitgerus en hoe mooi en skoon alles was. Die bietjie ekstra soos die wyn en beskuit wat uitgesit is, dit was soos 'n hotel maar selfsorg, sal definitief weer kom en aanbeveel aan ander.

Joubert F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert F

Akkommodasie is pragtig en puik toegerus.

Dit is regtig 'n pragtige en baie goed toegeruste huisie. Ons het heerlik gekuier in McGregor en sal definitief weer van Plum Tree gebruik maak.

Milly W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Milly W

Cozy and comfortable.

Our stay was really comfortable. The cottage and the cabin were superb, very clean and cozy. We really enjoyed our stay and will definitely recommend and be back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus en gemaklik.

Ons verblyf was baie gerieflik. Die kothuis en houthuisie was ongelooflik, baie skoon en knus. Ons het regtig ons verblyf geniet en sal dit definitief aanbeveel en weer daarheen gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Plum Tree Cottage se terugvoer

Wonderful! We are so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon :)

Warm country regards
Louise Blom

Plum Tree Cottage
Bridget C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget C

Lovely corner of McGregor.

The garden and the view of the mountains were lovely. Restful and relaxing in a lovely environment.

Pat L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat L

We stayed for the weekend of the Poetry Festival. The Plum Tree Cottage was convenient and charming.

Plum Tree Cottage is charming. It is spacious, well-looked after (even filter coffee provided) and is stylishly decorated. The views from the windows are of the surrounding hills and fields and it is very peaceful and relaxing.

Hendrik B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Aangenaam verras.

Plum Tree was 'n wonderlike ervaring. Dit is baie netjies, baie stylvol met mooi kuns teen die mure en goeie kwaliteit meubels, Dit is ook baie goed toegerus met 'n reuse kaggel, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is baie ekstras soos 'n koffiedompelaar, 'n volledig toegeruste speseryrak en selfs 'n groot blik beskuit. Ons het baie lekker gebly, ek kan dit met 'n geruste hart sterk aanbeveel.

Celda G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Celda G

Die huisie is baie netjies en ruim, en heerlik koel. Die stilte was wonderlik.

Ek het stilte gesoek, en dit beslis daar gevind. In 'n baie skoon en netjiese, ruim huisie. Maar ek het nie gemaklik gevoel om buite te sit nie, want die dorp se inwoners stap gedurig verby die heining. Die Karookoppies en sterre was pragtig, asook die braaiplek en tuintjie van die huis. Die pragtige kat het hom tuisgemaak en ons het hom vreeslik geniet. Dit was beslis die moeite werd.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26a7e7ba8f42a11568872d68937446d57e8281802693dd5597abd5d8e055f4fa33e000f86e73cedcd67035fc4ca2f73549d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 2 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943129198884 19.831086860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang