Plum Tree Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plum Tree Cottage is in Mcgregor, 'n klein dorpie in die berge van die Wes-Kaap geleë. Die dorp se milde klimaat verseker dat McGregor 'n aangename vakansiebestemming is, ongeag die seisoen.
Plum Tree Cottage bied verblyf vir 2 in 'n losstaande eenslaapkamerhuis. Die grasdakkothuis beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer lei na 'n wingerd-bedekte stoep met buitemeubels en 'n braai-area.
Ontspan op die agterste patio van Plum Tree-kothuis in die pragtige omheinde tuine met 'n braai en asemrowende uitsigte.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en daar is privaat parkeerplek agter afstandbeheerhekke.
Die eiendom is aan die buitekant van die dorpie geleë, met uitsigte na die omliggende heuwels.
Die dorp spog met 'n gewilde wynroete, 'n aantal stap- en staproetes, en 'n verskeidenheid historiese geboue wat die moeite werd is om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Plum Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang