Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plumtree Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Conrad C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ongelooflik. Kort kennis geboek en die mees vriendelikste hulp van Tanya af, asook die dierbaarste eienaars van die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surene
Plumtree Cottage
Baie, baie dankie. Ons waardeer dit so.

Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Alles was daar wat jy benodig het. Die swembad moet net toegemaak word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pam D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

A very special place to stay that we enjoyed so much and will remember for a very long time. A wonderful home for us for 11 nights (5 added by us to original booking) while visiting our son in July. We loved the cottage so much. It was comfortable, well equipped and conveniently situated in the heart of that lovely town. We also appreciated having our own entrance, off road parking and an attractive garden/pool area which was exclusively for us to enjoy. What made it extra special was the exceptionally warm hospitality of our lovely hosts. Their personal touches, little treasures pieces and superb woodwork filled it with love, charm and character. Thank you Surene and Pieter for looking after us so well. We do hope to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Uitstekende waarde vir geld. Baie meer gekry as verwag. Super vriendelike mense, ruim kamers, geskenkies, heerlike, private buite area, swembad. Sal enige tyd weer daar gaan bly en gee die 'n 10 uit 10. Heerlike plek om te bly, gerieflik, vriendelik en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Dit was 'n unike ervaring! Ons het so lekker gebly! Ons is vriendelik ontvang, kinders het die swembad baie geniet, selfs ek het. Ons sal beslis weer kom! Dis bekostigbaar en ons het lekker gerus! Sentraal, bekostigbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surene
Plumtree Cottage
Baie dankie Rina. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Jaydene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Uitstekend. Was baie beïndruk met die eienaar. Het ons so goed ontvang, sal definitief weer gebruik maak van Plumtree Cottage. Rustige omgewing, besonderse mooi tuin en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy Lee S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

We had a lovely stay, although the circumstances were not great. The place was lovely, very busy with lots of decor and things, but beautiful. Loved the outside greenery. What I would have loved more though was if the pool was clean. I usually book a place with a pool, not necessarily to swim, but to relax by the poolside with a drink etc. but the pool was dirty, so not very pleasant to look at. If it was a hot day, my daughter definitely would have wanted to swim, which wouldn't have been possible in the dirty pool. But maybe next time we visit it will be clean. Everything else was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2021

Great stay, very safe. Great area, very safe and there are nearby shopping centers. Owners are very friendly and helpful. Clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surene
Plumtree Cottage
It was a pleasure hosting you. Thank you!

Marius A
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Die mense is die sout van die aarde. Baie vriendelik mense en gasvry. Ons kom weer. Jammer die swembadpomp was stukkend want dit was baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehana O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2020

Baie kosbare herinneringe. Die verblyf is baie sentraal en gerieflik. Pragtige tuin en baie gasvry. Ek sal dit aanbeveel vir 'n gesin wat gerieflik wil kuier en die Paarl geniet. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Surene
Plumtree Cottage
Baie dankie Lehana. Dit was 'n plesier om julle te kon gehad het. Groete Surene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Surene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 149, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1iu1fVisYb743ZdEYumiGc5z1yKDE0y6CeIXvL9f6xV4WkkJ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 149 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.74946 18.96227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang