Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Podges

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1630, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Podges is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp naby die Krokodilbrug-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, bied.

Die huis beskik oor 2 slaapkamrs met lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en ;n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en le na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan die swembad buite geniet. Die braai-area is ideaal vir 'n buitekuier en spog met pragtige uitsigte oor die bosveld.

Natuurliefhebbers moet beslis die nabygeleë Nasionale Krugerwildtuin wat uitstekende wildkykgeleenthede bied, besoek. Gaste kan ook die omgewing verken deur begeleide wildritte, staproetes in die bos of selfs perdry-safari's.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
De Wet D
5.0
Awesome. Baie dankie. Was great gewees!
Apr 2024
Chris J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie lekker. Baie netjies, oulik dat daar klaar kos vir diere vir ons was, hulle het aan alles gedink. Gevoel of ons tuis is.
Des 2023
Marna K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier, baie lekker plek. Sal vir seker weer gaan kuier. Baie netjiese ruim plekkie, goed toegerus.
Okt 2023
Werner W
Saam met vriende
5.0
Brilliant as before. Place is a gem. We stayed here before and found the place to be very comfortable. It has everything we could wish ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Natasha S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly, dankie! Mooi, netjies, sal beslis aanbeveel.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Moddervislaan 1630, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Podges het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1630, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50fea8a44dd4e0ad22d96b2af8820c97e3a39a4a6e4299fff7d608bb260417b6aa668e57a52858e74ad01acb7bacd907c2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 1630 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.344094460024 31.760416477055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang