Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poetry Guestrooms

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjiese en goeie verblyf. Skoon, netjiese en goeie verblyf. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike, skoon, wonderlik! Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriet B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik! Baie netjies en skoon. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker skoon en netjiese kamers. Ons is baie gasvry ontvang en die kamers was gereed vir ons met ons aankoms. Ons is die oggend al geskakel en die gasvrou wou weet hoe ons die kamers wou hê. Enkel of dubbel beddens. Alles was baie netjies en skoon en sy het bygestaan met enige ander inligting wat ons benodig het. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amorie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Gemaklike verblyf. Ons het in die gesin suite gebly en dit was baie gerieflik. Die vertrek is baie ruim en goed toegerus. Dit was gemaklik en die ontbyt was ook goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Charlene B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Was vriendelik ontvang en die ontvangsdame het my onmiddelik laat tuis voel. Alles was soos op die web aangedui. Gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig. Netjiese skoon akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Lekker. Miskien beter stortkop en beter koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Alles was perfek. Vriendelik ontvangs en meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4cbc7e108f9fdaaade3f0c99165c747bf402a80033c64649264b8192f6deef5895492a78684bc9c929c4ad178b603d160a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 65 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.959993637939 24.725581579623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang