Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poetry Guestrooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Poetry Guestrooms is sentraal geleë in Vryburg en bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis wat smaakvol versier is. Die gastehuis is naby winkels en restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 10 individueel versierde kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 in die privaatheid van jou slaapkamer bedien. Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk.

Vryburg is die ideale oornagplek vir diegene wat langs die N14 reis. Besienswaardighede in die omgewing sluit Leon Taljaard Natuurreservaat en die Molopo Wildreservaat in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjiese en goeie verblyf. Skoon, netjiese en goeie verblyf. Vriendelike diens.
Sep 2024
Sarita B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike, skoon, wonderlik! Ons het baie lekker gekuier!
Jun 2024
Rudi L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ja, baie lekker, dankie.
Jun 2024
Miriet B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Baie netjies en skoon. Beslis aan te beveel.
Jun 2024
Anne-marie E
Saam met vriende
5.0
Baie lekker skoon en netjiese kamers. Ons is baie gasvry ontvang en die kamers was gereed vir ons met ons aankoms. Ons is die oggend al geskakel en di...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Poetry Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrystraat 65, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4cbc7e108f9fdaaade3f0c99165c747bf402a80033c64649264b8192f6deef5895492a78684bc9c929c4ad178b603d160a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 65 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.959993637939 24.725581579623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang