Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pofadder Hotel by Country Hotels

 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke standaardkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die kamer het kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sakpas-enkelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Sakpas-enkelkamer het lugversorging, is ideaal vir 'n alleenreisiger en het 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Sakpaskamers
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie netjiese Sakpaskamers het elk lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
 11 Beskikbaar
Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R 1 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe-kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse kamers het elk lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi in. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Hierdie kamers spog met toegang tot die stoep wat na die swembad lei.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 93, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f3c8ab5780bf1d6b7b613ff887229cea0a426744c1f1e16bd62c17a9c255f79ed107653188b17dcbf54e226b4a9e93fba7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 93 Voortrekker Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.128275775272 19.396433901852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang