Pofadder Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 411
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes V - Apr 2023
Algehele gradering
Was lekker, kos was puik.
Pofadder Inn se terugvoer
Good Day Hannes
Thank you so much for the review.
Oliver
Reinette En Pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, netjies, skoon, heerlike bed. Perfekte self-catering.
Adri D - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf. Ontvangs en restaurant mense baie aangenaam.
André P - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie fasaliteite, maar netheid kan verbeter.
Willem S - Des 2021
Algehele gradering
Kamer voldoen aan al die geriewe soos aangetoon.
Pofadder Inn se terugvoer
Good Day Willem
Thank you for your time to review us.
Oliver
Alet V - Jul 2021
Algehele gradering
Voldoende om net daar te slaap.
Pofadder Inn se terugvoer
Thank you for the time you have taken to review us. We are happy to receive comments to show us where we can improve.
Unfortunately, our standard is 1 dressing chair in the room, however, if you would have requested a second chair we would have gladly given you a second chair.
Thank you once again for your review.
Please visit us again in normal situations and I will assure you, you will enjoy our restaurant
Isabella M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker geëet en geslaap.
Renier H - Aug 2020
Algehele gradering
‘n Ware oase.
Willem B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Hercu S - Jun 2019
Algehele gradering
Silwerskoon en goeie waarde vir geld!
Duane L - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras deur Pofadder Inn, die kamer voel luuks.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Duane,
Dankie vir die terugvoer, so bly dat jy van ons kamers hou en geniet van u verblyf.
Vriendelike groete van André en die span.
Mariechen V - Jun 2019
Algehele gradering
Oasis in die Noord-Kaap.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Mariechen,
Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf te hersien. Ons waardeer die terugvoer en sien uit na u volgende besoek met ons.
Vriendelike groete,
van André en die span.
David P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe David
Dankie vir die wonderlike resensie, jou terugvoer word baie waardeer deur bestuur en personeel.
Vriendelike groete van André en die span.
Pieter O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornagplek!
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lees meerTheo W - Jan 2019
Algehele gradering
'n Goeie oorslaapbestemming, skoon, netjies. Vals noot: die hamburgers.
Lees meerPofadder Inn se terugvoer
Liewe Theo,
Dankie vir u deeglike terugvoering oor u verblyf. Ek sal kyk na jou voorstelle.
Vriendelike groete van André en die span
Jurie H - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf, aanbeveel. Kos, nie rêrig nie. Ontbyt, glad nie aanbeveel nie!
Elna V - Aug 2019
Algehele gradering
Die kamers was skoon en netjies.
Morne S - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en mense.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Morne
Dankie vir die positiewe terugvoer en ons sien uit na jou terugkeer.
Groete van Andre, Hoofbestuurder.
Loma G - Jan 2018
Algehele gradering
Hotel met selfsorgopsie baie gerieflik!
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Loma,
Dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer die terugvoer waardeer en verwelkom u weer.
Johann R - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Johann,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien. Ons waardeer die terugvoer.
Vriendelike groete van André en die span.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Not recommended.
Pofadder Inn se terugvoer
Good day,
We are so sorry about your experience. Could you please contact us to discuss your review in more detail?
Regards,
Senior Manager
Magda F - Des 2017
Algehele gradering
Veilig en rustig gebly, restaurant gemiddeld maar lekker.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Magda,
Dankie vir die wonderlike resensie, u terugvoer word baie waardeer deur bestuur en personeel.
Tiaan N - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense. Sal vir seker weer daar oorslaap.
Pofadder Inn se terugvoer
Liewe Tiaan,
Dankie vir die resensie en ons hoop jou weer te verwelkom.
Carli U - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi verblyf.
Pofadder Inn se terugvoer
Geagte Carli,
Dankie dat jy die tyd geneem het om Pofadder Inn te hersien. U terugvoering word deur bestuur en personeel waardeer.
Paul L - Des 2017
Algehele gradering
Ons het regtig ons verblyf geniet en baie lekker geslaap.
Pofadder Inn se terugvoer
Dear Paul,
Dankie vir die resensie en ons hoop jou weer te verwelkom. Volgende keer probeer die lamskotelette op die braai.
- Kapasiteit: 84 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Voortrekker- en Skoolstraat, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang