Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Barry C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Host was very accommodating and friendly. Very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het omgewing geniet. Dit was baie lekker en die gasheer was awesome, en die ontbyt was baie lekker. Dit was lekker warm in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardt R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awesome! Really enjoyed it. Close to everything but still quiet and relaxing. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle Goosen D
1 nag
5.0
Mei 2024

Gerieflike, bekostigbare en ongelooflik behulpsame personeel! Ongelooflik vriendelike personeel wat uit hul pad gegaan het vir ons om ons besoek veilig en gerieflik te maak. Ons het 'n lieflike ontbyt geniet en die pragtige uitsig geniet. Ek beveel hulle vir seker aan! Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtige plek met uitsig, sentraal geleë. Meer as voldoende. Verblyf en ontbyt was fantasties. Personeel was baie vriendelik en het meer as genoeg gedoen om ons tuis te laat voel. Altyd bereid om by te staan met iets. Praat mooi Afrikaans en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Beslis 'n lekker plek en 'n keurige ontbyt. Ek het lekker gebly. Jammer dat daar nie WiFi beskikbaar was nie. Dalk was dit 'n oorsig, maar die wagwoord het nie gewerk nie en die WiFi se naam het nie op die lys van WiFi's in die omgewing verskyn nie. Dit was egter laat toe ek dit uitvind en ek wou nie die eienaar steur nie - dit kon dus dalk opgelos gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

A really great stay. A hidden gem in Knysna with the friendliest host who made us feel so at home that we left with heavy hearts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Asemrowende uitsig en vriendelike diens. Pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs deur eienaar en bestuurder. Was daar vir die Knysna Forest Run. Spesiale kospakkie vir ontbyt was uitgesit vir die atlete wat vroeg moes vertrek. Die ontbyt was heerlik en weereens lekker gekuier saam met die gashere. Baie dankie vir 'n lekker verblyf en kuier saam met vriende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Waarde vir geld verblyf. Baie lekker gebly en lekker ontbyt gekry, het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cKpm9oHGuptLKpCvFHvntRucTkvg2yp2mUzPIPcI9O87qV30S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R768 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 The Point Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.039544776532 23.016515672207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang