Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles wat jy nodig het, selfs 'n heerlike ontbyt. Heerlik gebly. Sal beslis weer van die plek gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastiese plek, mooi uitsig, stunning personeel, ek gaan beslis terug soontoe. Fantastiese lekker plek en so mooi, met die mooiste uitsig. Pragtige mense, James en Ryk is vreeslik gaaf en baie moeite gedoen vir ons. Die ontbyt was heerlik. Ek gaan beslis weer terug soontoe. Ons het 'n kleiner kamer gehad en hul het ons opgradeer na 'n groter kamer, sonder enige koste. Het dit so waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aartee R
1 nag
5.0
Des 2024

Homely. The warmth and friendly welcome from the owner, together with his kindness, made the 24-hour stay a memorable one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Great stay. Friendly hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing service. Great hosts and an equally great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, asemrowende uitsig en baie vriendelike gasheer. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam, fantastiese ontbyt met groot verskeidenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
1 nag
5.0
Sep 2024

Will definitely go back. Very neat and clean, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Host was very accommodating and friendly. Very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Het omgewing geniet. Dit was baie lekker en die gasheer was awesome, en die ontbyt was baie lekker. Dit was lekker warm in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 280
R 1 280 R 1 024
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 280
R 1 280 R 1 024
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cKpm9oHGuptLKpCvFHvntRucTkvg2yp2mUzPIPcI9O87qV30S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R1 024 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 The Point Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.039544776532 23.016515672207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang