Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 95 resensies vir Point Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Barry C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C

Host was very accommodating and friendly.

Very enjoyable stay.

Kobus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Het omgewing geniet.

Dit was baie lekker en die gasheer was awesome, en die ontbyt was baie lekker. Dit was lekker warm in die kamer.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Richardt R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardt R

Awesome!

Really enjoyed it. Close to everything but still quiet and relaxing. Would stay there again.

Ronelle Goosen D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle Goosen D

Gerieflike, bekostigbare en ongelooflik behulpsame personeel!

Ongelooflik vriendelike personeel wat uit hul pad gegaan het vir ons om ons besoek veilig en gerieflik te maak. Ons het 'n lieflike ontbyt geniet en die pragtige uitsig geniet. Ek beveel hulle vir seker aan! Waarde vir jou geld.

Deon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Pragtige plek met uitsig, sentraal geleë. Meer as voldoende.

Verblyf en ontbyt was fantasties. Personeel was baie vriendelik en het meer as genoeg gedoen om ons tuis te laat voel. Altyd bereid om by te staan met iets. Praat mooi Afrikaans en vriendelik.

Andre C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Beslis 'n lekker plek en 'n keurige ontbyt.

Ek het lekker gebly. Jammer dat daar nie WiFi beskikbaar was nie. Dalk was dit 'n oorsig, maar die wagwoord het nie gewerk nie en die WiFi se naam het nie op die lys van WiFi's in die omgewing verskyn nie. Dit was egter laat toe ek dit uitvind en ek wou nie die eienaar steur nie - dit kon dus dalk opgelos gewees het.

Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

A really great stay.

A hidden gem in Knysna with the friendliest host who made us feel so at home that we left with heavy hearts.

Cornelia O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia O

Asemrowende uitsig en vriendelike diens.

Pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs deur eienaar en bestuurder. Was daar vir die Knysna Forest Run. Spesiale kospakkie vir ontbyt was uitgesit vir die atlete wat vroeg moes vertrek. Die ontbyt was heerlik en weereens lekker gekuier saam met die gashere. Baie dankie vir 'n lekker verblyf en kuier saam met vriende.

Carlos F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlos F

Waarde vir geld verblyf.

Baie lekker gebly en lekker ontbyt gekry, het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak!

Wiaan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wiaan S

Quick overnight in Knysna on our way to Plettenberg Bay.

Ryk the host, received us with a warm welcome. The friendliness was experienced throughout the stay. Lovely breakfast was served overlooking the lagoon. I would recommend the lodge for an overnight stay only. We experienced a problem with the drainage of the shower, but the host attended to it when mentioned. Although the evening rest was nice, we would have preferred a double bed as the two single beds together differed in height. Overall, we enjoyed the stay.

Sansonette F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sansonette F

Lovely relaxing and beautiful.

Beautiful old world feel, right on the water. Our host was helpful and always ready with a story. They made us feel special for our anniversary!

Johan (ij) G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan (ij) G

Uitstekend!

Uitstekende akkommodasie en waarde vir geld. Skoon, netjies en puik ligging. Die gasheer en personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Juarita L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juarita L

Excellent service! We had a great time.

The location is beautiful and provides a sense of privacy since it is a bit out of the main town. It's beautiful and well kept and the service was fantastic and added to the experience in a great way! The breakfast was huge and really nice and the rooms are nice even in winter months!

Daniel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Vriendelike diens en baie goeie verblyfplek.

Netjiese plek met wonderlike uitsig en baie gawe gasheer.

Donald B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald B

Our stay is always comfortable. Rooms always neat. High standard of cleanliness.

Ryke is a great host and goes out of the way to make one's stay comfortable.

Ruchele H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchele H

Asemrowend.

Dit was baie lekker om daar te wees. Die eienaar sowel as die bestuurder weet hoe om hul gaste tuis te laat voel. Met die beurtkrag het die eienaar ekstra ligte voorsien. Baie dankie Point Lodge!

Monica L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Vriendelik, hulpvaardig, gasvry. Voel soos jou eie huis. Sal definitief weer hier kom bly.

Ongelooflike goeie, vriendelike diens. Eenheid uitleg voldoen aan alle vereistes. Ligging perfek met die mooiste, rustigheid wat mens laat ontspan.

Frank S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S

Home away from home.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Vriendelike gasheer en heerlike ontbyt.

Johannes M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Perfect host nice place.

Reasonable rates, value for money.

David F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F

Great friendly lodge, best B&B in Knysna.

Always happy to stay at James's lodge. Perfect location ,accommodation and great breakfast, cannot recommend a better place to stay.

Carin B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Aangename verblyf, baie dankie.

Donald B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald B

A stunning guesthouse. Very clean. Warm hosts. Delicious breakfasts. Rye and James went out of their way to make us feel welcome.

Will definitely return and recommend them.

Piet K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Heerlik!

James en Ryk wonderlike mense. Hulle praat selfs meer as ek. Baie gasvry. Sal beslis nie verder soek as ons weer in Knysna blyplek soek nie. Luuks vir die prys. Dankie julle.

Carmen W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen W

Very relaxing.

Thank you Ryk, James and Team for the awesome service and going the extra mile to make our stay pleasant and relaxing. Will definitely stay there again when in Knysna. Keep up the good service :).

Anwar S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar S

Awesomeness. Everything I expected and so much more. Really good.

From the confirmation via WhatsApp a day before arrival. To our departure on Saturday. Simply awesomeness. Felt like a home away from home. Thanks to the team.

James W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James W

Dit was een van die lekkerste plekke van ons vakansie.

Die gasheer was so vriendelik and betrokke en James was baie goed met verwelkoming. Die ontbyt was heerlik in 'n pragtige, ruim eetkamer. Ons het veral die omgewing om die swembad geniet en heerlik daar ontspan. Baie dankie Point Lodge, sal definitief weer daar wil bly.

Johlynn A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johlynn A

Home away from home.

We were looking for a romantic breakaway from the busy, domestic life. Our room was upgraded for free. The service was excellent, warm and friendly. The view was amazing. Bathroom with a view. Super relaxing.

Robert M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Great location. Great Place. Great host.

Made me feel welcome. Gave me a really great room in a fantastic location right on the lagoon edge. I hope to return one day.

Jessica M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Wonderlike gasvryheid.

Fantastiese diens ontvang vanaf ontvangs tot by vertrek. Privaatheid en pragtige uitsig.

Christine R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R

Ou skool-familiehotel.

Hierdie plekkie bring herinneringe van kleintyd-familiehotel. Goeie kliëntediens, sonnige ontbytkamer.

Willem S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Goeie diens beste ligging.

Eienaar en bestuurder doen soveel as moontlik om verblyf aangenaam te maak. Goeie ontbyt elke oggend. Baie goeie ligging. Privaat en veilig.

Andre M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Baie vriendelike mense, gerieflike kamer met mooi uitsig.

Die dooie spinnekoppe en spinnerakke in die toilet was nie lekker om te sien.

Lize R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Gasvryheid, waarde vir geld, goeie ligging. Sal beslis weer daar gaan bly.

Gasvryheid, waarde vir geld, goeie ligging. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ingrid L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L

Perfect overnight stay.

Excellent and friendly service. Comfortable and clean rooms. Value for money breakfast. Spectacular views and close to the Waterfront for restaurants and shopping. Perfect overnight accommodation.

Thembisa B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisa B

Very helpful and friendly hosts.

Would be nice to have more than one option for breakfast (other than the English breakfast). Maybe consider adding an omelette as an option.

Dan G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan G

Great stay.

We loved everything about our stay at Point Lodge.

Jt B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt B

A holiday we remember for the rest of our lives!

Ryk and James went above and beyond for us newlyweds. Our 10 day honeymoon was nothing short of incredible. We loved every moment of it. We felt so welcomed and at home from the minute we arrived until moment we left. Everyone morning we were served a delicious gourmet breakfast, and it was never too much for Ryk or James to recommend a restaurant for dinner (and the recommendations never failed). The facilities were always clean and well presented. There were sufficient brochures to choose our daily activity from. Some afternoons we lazed outside by the pool and overlooked the lagoon. It was so peaceful and quiet, we definitely rested and are rejuvenated again. Thank you Point Lodge again for making our honeymoon an unforgettable one! We would highly recommend you to our friends, family and anyone who asks. We hope to return soon! Maybe for babymoon.

Point Lodge se terugvoer

Thank you guys. You were very easy going and it was no trouble at all.
See you in 9 months.
James

Point Lodge
Sharon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Lovely place to stay with a genial host.

Charming guesthouse in a beautiful setting on the lagoon. The room was spacious and comfortable. A nice touch was the complimentary bottle of red wine. A small problem in the bathroom was promptly attended to by the friendly manager, James. Breakfasts are well presented and include continental style as well as cooked. The owner, Ryk, is an excellent and most welcoming host who goes the extra mile to ensure a good stay.

Kinan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kinan D

Friendly people, beautiful view, great breakfast.

Absolute value for money.

Jill G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G

Relaxed, relaxing, restorative. I wish I could have stayed longer.

Ryk, Michelle and James made me extremely welcome. The buildings and gardens are beautiful, well-maintained and charming, and the view of the lagoon is wonderful. To my great delight, there were chameleons to be spotted in the shrubbery. I wouldn't hesitate to return, or to recommend The Point Lodge to any of my friends and colleagues.

Chantal W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal W

It was wonderful.

Everyone was very helpful and friendly.

Annemari P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari P

Die beste!

Dankie Point Lodge dat julle ons vakansie onvergeetlik gemaak het. Baie vriendelike ontvangs, lieflike kamer met uitsig, pragtige tuin en swembad, heerlike ontbyt. Dankie vir julle gasvryheid en al die lekker geselsies. Ons sien jul beslis weer!

Ronnie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Ticked all the boxes for me. Will be back!

Very comfortable, lovely setting, great breakfast, attentive service.

Brenda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Most enjoyable.

Lovely setting and excellent service. The breakfast was first class.

Thumeka S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thumeka S

It was very nice to stay there.

The owner is very friendly, the staff as well. We had a full English breakfast served perfectly. I'll recommend it to my friends. Best place to be very quite and safe. They welcomed us with love, and the owner told us about beautiful places that we can go. It was absolutely beautiful.

Wendy J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy J

Very helpful and friendly hosts.

Room was clean and lovely. View was great and accessible to all the shops and restaurants.

Edwin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin M

Good value for money.

I would go back anytime.

Luda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Luda R

Dit was nou n lekker onbeplande kuiertjie aan die Knysnameer. Rustig. Mooiste uitsig.

Hierdie is ’n weggesteekte juweeltjie. Nader aan die strandmeer kan mens seker nie kom nie! En ontbyt was ingesluit. Ons sou voorstel dat meer kerse en vuurhoutjies of ’n herlaaibare lig met die kragonderbrekings, beskikbaar is in die kamer.

Bruce C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C

Friendly management and staff.

Great breakfast, most unexpected.

Hannes R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

Vriendelike, mooi, lekker kos.

Vriendelike personeel. Baie mooi uitsig oor die Knysnamond. Ons het 'n baie lekker ontbyt gehad.

Solé D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Solé D

Gerieflike, eenvoudige verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Ons het 'n rustige nag gehad by Point Lodge, met sagte, skoon beddegoed en handdoeke. Die badkamer, stort en ketel kort 'n bietjie opknapping, en ons sou 'n vullisdrommetjie verwelkom het in die kamer. Daar is 'n platskerm-TV, maar geen DStv nie, en die sattelietskottel vang die SAUK-kanale baie swak op. WiFi het ook nie opgevang nie. Ons het regtig nie baie betaal nie, en het steeds 'n goeie nagrus gehad en 'n heerlike ontbyt geniet, met vriendelike diens.

Gaile M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaile M

A great location with an awesome view. Peace and tranquility.

The host was friendly and kind. The breakfast was great and enjoyable and well-prepared, compliments to the chef. A great venue and definitely value for money.

Darron F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Darron F

Friendly assistance, very attentive and good service.

Nice setting and close to town. Very accommodating and friendly owner and staff.

Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Wonderlik

Kon nie vir beter gevra het nie. Wonderlike ontvangs - behulpsaam en lekker.

Karin N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Great service received

We had a great experience at the lodge. Were welcomed and treated like royalty :)

Point Lodge se terugvoer

Thank you Karin.
I'm glad you had a good experience.
Regards,
James

Point Lodge
Derek H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H

Te kort om die rustigheid ten volle te geniet.

Goeie fasiliteite, uitstekende gasvryheid en net lekker man lekker, sal beslis weer daar oorbly!

Jurgen G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G

Baie aangenaam, personeel was so akkommoderend!

Heerlike ontbyt!

Jurgen G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen G

Ek was aangenaam verras!

Dit was wonderlike ervaring! Alles was puik!

Toby L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toby L

Very friendly service and great location.

Suggest the TV in Milkwood Room to be moved from the lounge room to the bedroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike diens en great ligging.

Stel voor die TV in Milkwood Room word van die sitarea na die kamer geskuif.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jurgens V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens V

Van aankoms tot ons vertrektyd was dit soos om in jou eie huis te wees.

Ons was regtig verras met ons blyplek en verblyf by die lodge. Ons is hartlik ontvang en ons verblyf was rustig en baie gerieflik. Die lodge is naby die hoofweg geleë, maar daar was geen steurings van verkeer wat ons gepla het nie. Elke oggend 'n baie heerlike ontbyt geniet. Ons het selfs besluit om een ekstra dag daar oor te bly om ons vakansie daar verder te geniet. Ons wil net vir die bestuur daar hartlik bedank vir 'n ongelooflike, heerlike, rustige vakansietyd wat hulle vir ons moontlik gemaak het. Ons kan Point Lodge hoogs aanbeveel vir paartjies en klein gesinne.

Sheelagh M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheelagh M

Delightful place to stay with helpful charming staff.

We four stayed here for three nights on a Garden Route trip. The house and garden are beautiful with wonderful views from the patio. The owner and staff could not have been more helpful and friendly. Very relaxed atmosphere and lovely rooms and furnishings. Highly recommended.

Lorraine N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine N

Baie vriendelike gasheer en personeel. Pragtige ligging.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die ligging van die B&B is pragtig! Die kamer en badkamer is baie groot. Alles was netjies. Die aanwysings was 100% korrek. Die eienaar het vir ons 'n kaart van Knysna gegee met ontvangs wat baie handig was. Ontbyt was baie lekker. Die swembad was mooi skoon. Ons voertuig was veilig. Ek sal Point Lodge enige tyd aanbeveel.

Johan D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Lodge het ongelooflike uitsig en kamer goed toegerus.

Warm ontvangs deur eienaar. Kamer was bo verwagting volledig toegerus. Lieflike stoep met uitsig op tuin. Asemrowende uitsig oor meer vanaf badkamer. Smaaklike ontbyt in oggend.

Point Lodge se terugvoer

Goeie middag Johan, baie dankie vir jou baie mooi resensie. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en ons hoop om julle sommer vining weer te verwelkom. Vriendelike groete, die Point Lodge span.

Point Lodge
Marlene S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Vriedelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly in Point Lodge. Was aangenaam verwelkom en die Lodge is op so 'n mooi plek geleë, met 'n uitsig op die meer en die Heads kan ook in die verte gesien word. Kan dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van 'n rustige wegbreek.

Point Lodge se terugvoer

Goeie More Marlene,
Baie dankie vir jou baie mooi resensie. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en hoop om julle sommer vining weer te verwelkom :-)
Vriendelike Groete,
Die Point Lodge span

Point Lodge
Maria L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L

Ek het die asemrowende uitsig geniet en die vriendelike span van Point Lodge kan net toppunte verdien.

Point Lodge is 'n fantastiese plek om in tuis te gaan. Ons kon letterlik van die lodge in die meer stap. Die gasheer en al sy personeel is baie vriendelik en ons het heerlik gesels. Dit het gevoel soos ou vriende. Ons sal enige dag weer daar tuisgaan.

Point Lodge se terugvoer

Goeie More Maria, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. En ek sal defnitief meer aan die pouched eggs werk sodat ek daardie perfekte eier volgende keer kan maak. Warm vriendelike Point Lodge groete.

Point Lodge
Rynhardt G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt G

Fantastiese ligging met pragtige uitsig en stilte.

Alles was meer as wat ons wou he of nodig gehad het net uitstekende diens en vriendelikheid. Voel net met vandag se dae kon agterste grensmuur beter beveilig word. Voel enige iemand kan oorspring, maar dan bederf dit dalk net die uitsig.

Ewerhardus K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewerhardus K

Aangename verblyf. Personeel is vriendelik en gasvry.

Die ontbyte was heerlik. Die akkommodasie was netjies en skoon.

Point Lodge se terugvoer

Thank you for the beautiful review. It was truly lovely to have you, and we hope to see you soon. Warm regards, Point Lodge team.

Point Lodge
Jaco B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Beautiful location!

Very welcoming guest house, with beautiful views over the Knysna lake. We would definitely recommend it.

Point Lodge se terugvoer

Thank you for the beautiful review. It was truly lovely to have you, and we hope to see you soon. Warm regards, Point Lodge team.

Point Lodge
Gerhard O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O

Dit was fantasties. Diens uitstekend.

Dit was 'n wonderlike tyd gewees. Yolanda is vriendelik en help graag met enige iets wat nodig is.

Point Lodge se terugvoer

Goeie More Gerhard, baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom :-) Warm vriendelike Point Lodge groete

Point Lodge
Lauren S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Point Lodge is 'n paradys met die mees gasvrye mense.

Vriendelike mense, ek sal definitief Point Lodge weer besoek. Waarde vir geld.

Point Lodge se terugvoer

Goeiedag Lauren,

Baie dankie vir die mooi boodskap, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vriendelike Knysna Groete,
Point Lodge

Point Lodge
Koos S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Baie goed vir prys.

Was 'n aangename plek om by te bly en die eienaar en staf baie vriendelik en behulpsaam.

Point Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê en hoop om julle sommer gou weer te sien, sonder al die harde werk, vir 'n regte rus kans.
Vriendelike groete
Die Point Lodge span

Point Lodge
William S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Excellent in every aspect within a friendly environment.

An excellent Bed and Breakfast beautifully situated within Knysna. Welcoming and friendly management and staff. Highly recommended.

Point Lodge se terugvoer

Thank you for the beautiful review. It was truly lovely to have you and we hope to see you soon. Warm regards, Point Lodge team.

Point Lodge
Deon N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Rustige 5-ster-verblyf met pragtige uitsig oor Knysnameer, vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Duidelike aanwysings vanaf N2, in 'n rustige omgewing, Binne maklike bereik van restaurante. 'n Ruim kamer met kaggel en sitbank. Die uitsig vanuit die wittebroodsuite is onbelemmerd, van sonsopkoms tot liggies in die aand. Die bestuurder (Ryk) het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom en gerieflik te laat bly. Die ontbyt het vrugte, koue buffet en Engelse ontbyt ingesluit. Ons het lekkegeslaap!

Dewald E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E

Baie gasvry en die ontbyt was absoluut fantasties.

Sal enige tyd weer hier gaan bly, al die personeel was gasvry en ons welkom laat voel. Swembad was skoon en die uitsig is pragtig.

Point Lodge se terugvoer

Goeie More Dewald, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Warm vriendelike Point Lodge groete.

Point Lodge
Marinus O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus O

Great!

Lieflike uitsig, gawe en behulpsame personeel.

Point Lodge se terugvoer

Goeie More Marinus, baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik om julle by ons te he en hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.

Warm vriendelike Point Lodge groete

Point Lodge
Samantha H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha H

Vriendelik, gasvry en gemaklik! Sal enige tyd weer van Point Lodge gebruik maak.

Warm ontvangs en hul het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en te akkommodeer. Tien uit tien!

Elize E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Pragtige groot wittebrood-suite op die rand van die Knysna-meer.

Groot ruim kamer met goeie kwaliteit linne. Ryk, die hotelbestuurder is 'n uitstekende gasheer. Hy is ongelooflik goed ingelig oor dinge wat in en om Knysna gebeur en jy kan ry-aanbevelings en raad sonder twyfel volg.

Laetitia V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Wonderlike, stil omgewing met lieflike uitsig oor die meer. Sentraal geleë en naby al die omliggende toeriste aantreklikhede.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt was baie lekker en Ryk is 'n vriendelike en aangename "host". Ek sal verseker Point Lodge aanbeveel. Die gesinskamer is lekker ruim met genoeg kas spasie.

Kotie P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie P

Ons wou nog langer bly.

Meer luuks sal mens kry in Knysna, maar nie die klas gasvryheid, diens en huislikheid nie.

Gideon L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L

Fantasties!

Die gasvryheid het my stom geslaan. Baie goed geleë en die skoonmaakdienste en ontbyt was fantasties. Sal dit vir almal aanbeveel.

Tharina Bennie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina Bennie V

Fantastiese kliëntediens!

Point Lodge is uitstekende waarde vir geld. Ons het ons tydjie daar baie geniet en was veral verstom oor die puik kliëntediens wat ons ontvang het.

Derrick C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick C

Rustig en aangenaam

Point Lodge se diens was vir my baie goed. Die mense is vriendelik en laat jou tuis voel. Baie behulpsaam met die aktiwiteite wat daar is om te doen in Knysna en nabygeleë plekke. As jy 'n rustige plekkie soek wat uitkyk op die Knysna meer met vriendelike diens is Point Lodge vir jou.

Jeanine P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine P

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Ryk doen baie moeite en hul bedien heerlike ontbyt.

Amanda B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Baie aangenaam met 'n lekker ontbyt.

Ons is vriendelik verwelkom en goed ingelig oor die omgewing, lekker ontbyt en pragtige uitsig oor die meer.

Drikus V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus V

Ongelooflike uitsig.

Ons het baie vriendelike diens ontvang. Baie skoon en netjiese en groot kamer. Alhoewel ons nie dit gebruik het nie, is die "honesty bar" 'n baie gerieflike idee! Die enigste ding wat dalk dit kon bemoeilik is toe ons 12:30 daar opdaag, sê die vroutjie dat ons so 15 min nog moet wag om in te klok.

Point Lodge se terugvoer

Goeie More

Baie dankie dat u by ons gebly het. Dit was werklik lekker om u te leer ken het. Jammer vir die 15 min wag. Ongelukkig se al on dokumente dat in boek tyd vanaf 2 tot 6 pm is. U was n bietjie vroeg en die kamer was nog nie reg nie. Baie jammer vir die ongerief.

Point Lodge
Christa S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Ryk is 'n baie aangename en gasvrye persoon. Ons het tuis en op ons gemak gevoel.

Ons het ons 4x4 sleepwa gehad en Ryk het ons daarmee akkommodeer en kragtoevoer voorsien. Ryk het vir ons 'n kaart van Knysna gegee met 'n vinnige oorsig van watter restaurante deur vorige gaste aanbeveel is. Ons het so lekker gekuier dat ons die tyd daar met nog 'n dag verleng het. Ek beveel Point Lodge graag aan.

Siggy H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Siggy H

Vriendelike diens by pragtige lodge.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Jammer dat die eerlikheidskroeg se keuses so beperk was. Kamers was ruim en skoon en ontbyt was aangenaam.

Simoné G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simoné G

Baie vriendelik en bedagsaam, uitstekende ligging en ruim kamer.

Vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Sal definitief weer teruggaan.

Hannes W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes W

Rustige omgewing, weg van stadsgevoel, maar baie naby alles.

Die uitstaande eienskap van Point Lodge is die eienaar met sy behulpsaamheid en baie vriendelike geaardheid, asof hy jou vriend vir jare is. Elke gas kry individuele aandag en hy is onmiddellik beskikbaar vir enigiets. Niemand word uitgesonder nie ... Almal is vir hom belangrik. Die Loerie Kamer was ietwat teleurstellend. Daar is geen grimeertafel nie en die spieëls is onprakties gemonteer vir grimering. Die bedlampe is te lomp en groot. Onderhoud kan verbeter, want die badkamerdeur se handvatsel was los. Geen DStv-kanale of afstandbeheer vir TV nie. Die deure maak moeilik oop. Die badkamer kan opgeknap word.

Carilyn P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carilyn P

Totally loved the location

Ryk and his staff are so helpful. Place is clean. Family room is perfect for little kids. My daughter did however complain about the stairs.

Robert S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Warm and pleasant atmosphere and Ryk makes you feel most welcome.

Ryk Cloete was an absolute pleasure. We were early so he gave us a choice of 3 rooms, it was great and we felt spoiled. Weather did not allow us to appreciate the full specter of the establishment but one could see that the facilities could be better enjoyed, but we were only there for one night. Nice breakfast also.

Elmari H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari H

Vriendelike diens in 'n rustige omgewing.

Baie lekker gebly met vriendelike diens. Lekker ontbyt en rustige omgewing.

Rosa R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa R

The lodge is fine for a place to sleep.

Ryk was a good host and the breakfasts were lovely. It is clean, neat and the staff are also very helpful. Nice to stay out of Knysna, you have to drive there from the Lodge.

Willem V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem V

Goed.

Sien die sterre hieronder!

Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R768
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Point, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cKpm9oHGuptLKpCvFHvntRucTkvg2yp2mUzPIPcI9O87qV30S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R768 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 The Point Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.039544776532 23.016515672207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang